Grey House
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tambotie-singel 29, Wellwaypark-Oos, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 003 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Grey House is in Durbanville, Wes-Kaap en bied gehalteverblyf, ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.
Die gastehuis bied verblyf in 3 kamers met lugversorging, 'n TV met satellietkanale en gratis WiFi. Elke kamer het ook 'n privaat en suite-badkamer, koffie- en teemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond en 'n yskas-vrieskas.
Gaste het ook toegang tot 'n braai-area met 'n pizza-oond en sitplek, perfek vir skemerkelkies. Gedurende die somer kan gaste die swembad geniet.
Veilige parkeerplek word voorsien.
Ligging
- Tambotie-singel 29, Wellwaypark-Oos, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Durbanville Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tambotie-singel 29, Wellwaypark-Oos, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom