Greystone Cottage
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Barry-straat 14, McGregor, 6708, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R810 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Greystone Cottage is 'n bekoorlike grasdakhuis wat van klei gebou is. Greystone Cottage is in 3 slaapeenhede met eie ingange en stoepe opgedeel waarvan tans net 1 slaap eenheid beskikbaar is om uitgeboek te word. Die hele huis en tuin is dus nie beskikbaar vir huidige besprekings nie.
Die slaapeenheid het elkeen ń enkele dubbelbed, tee en koffie fasiliteite, ń en-suite badkamer, en bied slaapplek aan 2 gaste. Daar is ń stoep beskikbaar voor die slaapeenheid met tafel en stoele.
Greystone Cottage is naby die middel van McGregor en is net 700 m vanaf die pragtige kerkgebou.
Die dorp spog met talle wynplase en wingerde, stap- en voetslaanroetes en 'n rits besienswaardighede.
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Charel Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 4
Jaar gelys 6
Ligging
- Barry-straat 14, McGregor, 6708, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Barry-straat 14, McGregor, 6708, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom