20% af Kry 20% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 9 Apr 2020 tot 13 Apr 2020.
Struisbaai Akkommodasie by Grietjie Cottage | LekkeSlaap
+7
+7

Grietjie Cottage

Selfsorg
  • Naweekaanbod - Kry 20% af
  • Vanaf R1 865 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karliens Place 3089 , Langezandt, , 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Grietjie Cottage bied selfsorgverblyf in Struisbaai. Dit is ongeveer 300 m van die strand af.

Verblyf is beskikbaar in 'n hoofhuis en aparte eenheid. Die hoofhuis het 2 slaapkamers, 2 badkamers en die kothuis het 'n oopplan-uitleg. In die hoofhuis: Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en toegang tot die tweede badkamer met 'n stort. Die die hoofhuis is die kombuis met 'n yskas, mikrogolf, oond op oogvlak, stoof en skottelgoedwasser toegerus.

Die leefarea het 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Gaste is welkom om hul eie DStv-dekodeerder, -slimkaart en -afstandbeheer saam te bring. Die leefarea lei na die binnehof wat 'n braai-area het. Die aparte eenheid id in die binnehof en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die perseel het 'n dubbelmotorhuis vir 2 voertuie.

Slaapplek

’n Bespreking by Grietjie Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Karliens Place 3089 , Langezandt, , 7285, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 865
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 865
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 865
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karliens Place 3089 , Langezandt, , 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA274c854821a3de77d26df92bdf9d05bda11ce2a681075bc1faadea8aafc373e3d8c4d1c223452eaeb10d4036e01e1c4f6429?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 865  per nag (plek vir 6) 3089 Karliens Place Langezandt 7285 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.789519311373 20.044131484968
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za