Groendraai River Cottages

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 215 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Kim V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Will be back! We had a wonderful relaxing weekend. The farm is immaculate, the accommodation comfortable with very thoughtful extras - will be back! Our hostess had thought about everything to make our stay special and very stress-free!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marissa
Groendraai River Cottages
Thank you so much, Kim, for your 5-star rating - we really appreciate it! Hope to have you back soon!

Hennie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Uitstekend. Baie lekker, plaas en al die fasiliteite baie netjies. Sal graag gou weer wil terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marissa
Groendraai River Cottages
Baie dankie, Hennie! Ons waardeer jou 5* vir ons Groendraai River Cottages - kom asb. weer!

Gerrit V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Will stay here again. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marissa
Groendraai River Cottages
Thank you very much, Gerrit! We really appreciate your positive review! Thank you for staying at Groendraai River Cottages!

Lusanda M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Blissful city break. The place is truly amazing and peaceful. It was the city I needed to be in touch with nature, with beautiful moments under the stars and moon, and wonderful sunsets. The place was clean and had the essentials needed for my stay. The host and staff were friendly, and it was also very easy to get here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marissa
Groendraai River Cottages
Ahh thank you so very much for your kind words, Lusanda - so happy that you’ve enjoyed your time here. Looking forward to your return!

Tiffany M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Aangenaam. Baie aangename plek! Die gasvrou is baie vriendelik en gasvry. Die huis is baie skoon en goed toegerus, met genoeg om jonk en oud besig te hou. Sal definitief weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marissa
Groendraai River Cottages
Ag vreeslik dankie, Tiffany, vir die vriendelike woorde - ons waardeer dit vreeslik. Julle is enige tyd weer welkom!

Shawn R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Amazing. What a gem! Amenities are incredible. Will definitely come back again and again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Jy moet 'n draai maak by Groendraai! Groendraai River Cottages is absoluut pragtig. Hier kan jy werklik ontspan en die natuurskoon terdeë geniet. Sunfish Cottage het so 'n mooi uitsig en die hot tub is privaat geleë onder die bome. Marissa is 'n wonderlike gasvrou, wat haar gaste behoorlik op die hande dra. Die dekor is smaakvol uitgekies. Dankie vir goeie gehalte linne en die snoesige japonne is 'n pluspunt. Ons sien uit om gou weer te kom kuier. Ons huweliksherdenking was spesiaal en ons kan Groendraai River Cottages met volle vertroue aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marissa
Groendraai River Cottages
Ahh Sanet, vreeslik baie dankie vir die goeie review en pragtige woorde - ons waardeer dit opreg. Ons voel ongelooflik bevoorreg dat julle julle 39ste huweliksherdenking by ons kom vier het - dis ‘n besonderse mylpaal. Ons wens vir julle nog baie jare se liefde!

Tarran Y
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Beautiful location. Lovely space with peace and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marissa
Groendraai River Cottages
Hi Tarran, thank you very much for taking the time to leave us such a good review. We thrive on positive words! Hope to have you back for another visit soon!

Denise D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ontspannende plaas atmosfeer wegbreek uit die stadslewe. Dit was 'n heerlike wegbreek van die stadslewe. Het dit geniet om die hele plaas te kon verken op ons fietse vroegoggend, en verder net te kon ontspan en visvang in al die plaasdamme/riviere. Sal beslis weer teruggaan om die swembadjie te kan geniet en alles te sien as dit mooi groen is na die 1ste somersreën.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marissa
Groendraai River Cottages
Hi Denise, baie dankie vir so mooi terugvoer - waardeer dit baie! Julle is baie welkom om weer te kom kuier!

Werner F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie lekker en rustig en daar is alles wat jy benodig! Was heerlik soos altyd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marissa
Groendraai River Cottages
Hi Werner, ag baie dankie vir jou positiewe woorde en terugvoer - julle is enige tyd weer welkom!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marissa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 215

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 080
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 080
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Groendraai 213KQ, 23 km from Vaalwater off R517 Road, Vaalwater, 0530, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb88ec644e606abac207aa641e2f3c3d23a4723d60f3870a09b632fc9ab8c109f5876879d25931c110e8884b205c8bf1370b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag, vir 2 mense 215 5 1 5 Farm Groendraai 213KQ 23 km from Vaalwater off R517 Road 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.209494407359 27.973126544626
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang