Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Groeneweide Farm

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mathilda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Groeneweide Farm
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Yolandi B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful farm stay!

Only spent one night, will definitely be back again. The only thing some guests might complain about is the gravel roads leading to the establishment, it needs some attention. We were in a bakkie so it was okay (might also have been all the rain).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rose-marie K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rose-marie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet and peaceful, perfect place to relax and enjoy nature.

Beautiful and comfortable little house, friendly hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zuretha V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zuretha V
Gesin met tieners

Awesome plek!

Groeneweide het die beste van die plaaseffek met berge in agtergrond en fynbos, met die see voor jou. Die huis is ongelooflik mooi ingerig en jy voel tuis en die groot stoep met braai is heerlik met uitsig op dammetjie en see. Heerlik gebly en plek so netjies, was 'n voorreg om daar te bly. Was 'n awesome kuier op 'n mooi plek met fynbos en plaasatmosfeer - het heerlik gerus. Moes net langer bly, maar sal volgende keer. Dankie, Groeneweide. Julle het 'n wenresep! Sal weer kom kuier. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madelaine H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelaine H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en baie lekker.

Baie mooi plek, netjies. Ons het lekker gekuier. Kort dalk net 'n TV in die leef area. Die natuurskoon en uitsig, een kant teen die berge en voor van die stoep na die see is regtig pragtig. Veilig vir kinders en ons het dit regtig baie geniet. Ek is regtig vol nonsens en die plekkie sal beslis my weer sien. Dankie, Malthilda, vir jou gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nathan C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Just what we needed.

Wonderful house, perfectly in nature. Close enough to the nearest towns, far enough to feel away from anyone else. Great hike from our doorstep. Kind and helpful hosts. Even the chickens that woke us up at sunrise did keep quiet after about 10 mins.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Raymond N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld.

Groeneweide is baie sentraal geleë. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Die huis was pragtig ingerig en baie skoon en netjies. Pragtige staproetes op die plaas, en 'n oulike restaurant met goeie kos en baie billike pryse! Ons het dit baie geniet om daar te bly en sal vir seker terug wees in die toekoms as ons weer in daardie rigting gaan vakansie hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mienke K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mienke K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plaaslewe.

Fantastiese moderne plaas cottage. Parkrun, restaurant. Dis nie nodig om die plaas te verlaat nie. Boeke om voor die kaggel te lees. Onthou net om jou eie melk te bring en 'n laptop as jy wil TV programme kyk. Die internet was vinnig genoeg om te kan stream.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 304
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 304
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 304
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R43, Groeneweide-plaas, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1d29d39da009a8c93c5da6b14085ae5079436ba19c88791293dd19aabad22fa79d13a0a7689ea15fd3db20805d042463252?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 304 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 R43 Groeneweide Farm, Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.590404590513 19.404291255086
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem