Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay2Live Groenkloof

Woonstel 3: 1 Slaapkamer, 1 Badkamer
Vanaf R1 100
R1 100 R770
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie woonstel het 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer met bad en stort. Dit het ook 'n privaat ingang en 'n tuintjie - dit is ideaal vir sakelui of reisigers wat net wil toesluit en ry. Daar is ook 'n oopplan-leefarea met 'n slaapbank en 'n volledig toegeruste kombuis met 'n gasstoof. Die eenheid het 'n uitsig oor die tuin en die swembad.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Gaste sal 'n verwelkomingspakkie met tee, koffie, cappuccino-sakkies en beskuit vir die eerste oggend of aand ontvang.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Woonstel 5: 1 Slaapkamer, 1 Badkamer
Vanaf R1 100
R1 100 R770
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die woonstel was eers 'n ou dubbelmotorhuis van 'n huis uit die 1950's. Dit is opgeknap as 'n pragtige, knus, eenslaapkamerwoonstel met 'n ou plaasstyl-kombuis met 'n gasstoof. Dit het 'n dubbelslaapkamer met 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oopplan-leefarea het 'n platskerm-TV en 'n klein lessenaar. Daar is ook 'n onderdakstoep met braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Gaste sal 'n verwelkomingspakkie met tee, koffie, cappuccino-sakkies en beskuit vir die eerste oggend of aand ontvang.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Woonstel 4: 2 Slaapkamers, 2 Badkamers
Vanaf R1 200
R1 200 R840
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie woonstel is weggesteek in die hoek van die eiendom. Die veranda en braaigeriewe is baie privaat en maak hierdie eenheid ideaal vir besoekers (gesinne en sakelui) wat net 'n bietjie wil ontspan. Toegerus met 2 dubbelslaapkamers met en suite-badkamers (bad en stort), volledig toegeruste kombuis met gasstoof, privaat agterplaas vir die wasgoed en 'n sitkamer met 'n dubbeldeur wat lei na 'n die onderdak-veranda.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Gaste sal 'n verwelkomingspakkie met tee, koffie, cappuccino-sakkies en beskuit vir die eerste oggend of aand ontvang.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Woonstel 1: 2 Slaapkamers, 2 Badkamers
Vanaf R1 320
R1 320 R924
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie woonstel het 'n groot oopplan-eetarea en leefarea wat na die onderdakstoep met panoramiese uitsigte oor die tuin, swembad en Pretoria lei. Die woonstel is ideaal vir korporatiewe gaste of gesinne wat net op soek is na 'n lekker plekkie om te bly. Die woonstel het 2 dubbelslaapkamers met en suite-badkamers met 'n bad en stort. Die kombuis is met 'n gasstoof, gaskookplaat, yskas-vrieskas, wasmasjien toegerus. Verder is daar 'n privaat agterplaas waar jy die wasgoed kan ophang. Die eenheid het 'n groot oopplan-sitarea en -eetarea.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Gaste sal 'n verwelkomingspakkie met tee, koffie, cappuccino-sakkies en beskuit vir die eerste oggend of aand ontvang.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Woonstel 2: 2 Slaapkamers, 2 Badkamers
Vanaf R1 320
R1 320 R924
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié ruim woonstel het ’n oopplan-kombuis en -sitarea wat oor die ou Oos-Pretoria uitkyk. Daar is ’n baie privaat onderdakstoep en braaigeriewe wat die eenheid ideaal maak om te ontspan vir sakelui of gesinne. Die kombuis is met 'n gasstoof, gaskookplaat, wasmasjien en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die eenheid het ook 'n oopplan-sitarea en -eetarea.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Gaste sal 'n verwelkomingspakkie met tee, koffie, cappuccino-sakkies en beskuit vir die eerste oggend of aand ontvang.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 100
R1 100 R770
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Wouw-straat, Groenkloof, Pretoria, 0027, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwAucjiRxyzMK7yn6VOLQlqMW7cciX3NCCDG09Nax9eMOF0QzgZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R770 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 73 Van Wouw Street Groenkloof 0027 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.777259 28.217767
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem