Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay2Live Groenkloof

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Janey Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 23

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir Stay2Live Groenkloof
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Petri G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petri G
Saam met vriende

Heerlik gekuier, pragtige uitsig en veilig.

Dankie aan Cathrien wat ons dadelik tuis laat voel het en seker gemaak het ons is tevrede met alles. Sal volgende jaar beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania Z - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania Z
Gesin met tieners

Rustig en luuks.

Ons het heerlik oorgebly by Stay2Live Groenkloof - veilige en rustige buurt. Baie gasvry en professioneel ontvang. Die woonstel is luuks, modern en smaakvol versier. Gemaklike beddens en goed toegeruste kombuis. Ons het die braai/patio, tuin, asook swembad baie geniet. Sal graag weer daar wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay2Live Groenkloof se terugvoer

Dankie Tania vir julle positiewe terugvoer.
Ons waardeer dit baie en hoop ons kan in die nabye toekoms weer julle huisves.

Stay2Live Groenkloof
Hanno S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanno S
Gesin met tieners

Katrien is 'n puik gasvrou met baie geduld, dankie

Dis so 'n puik veilige omgewing sal beslis weer besoek aflê hier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
George B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Superb.

Spacious, quiet, clean and very comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louna V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Baie beïndruk met dit wat aangebied is. Regtig waarde vir geld. Sal die verblyf vir enige iemand aanbeveel. Dankie Cathrien!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay2Live Groenkloof se terugvoer

Baie dankie Louna vir jou terugvoering.

Ons gaste is vir ons baie belangrik dat hulle veilig en rustig bly, en met jou positiewe resensie gee dit weereens vir ons hoop en inspirasie!
Ons sien uit om julle weer in die nabye toekoms te verwelkom.
Groete,

Stay2Live Groenkloof
Linelle H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linelle H
Besigheidsreis

Uitstekende ligging vir werk en sosiaal. Uiters gerieflik.

Het reeds weer bespreek vir ’n sakereis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay2Live Groenkloof se terugvoer

Dankie Linelle.
Sien julle binnekort.
Veilige reis.

Stay2Live Groenkloof
George B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
George B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very spacious and comfortable.

See stars.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie ruim and gerieflik.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria D
Gesin met tieners

Fantasties.

Ons het dadelik tuis gevoel as of dit ons plekkie was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daleen R - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik en respekteer jou privaatheid.

Sal beslis weer hier bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arina S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, gerieflik en sentraal geleë.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmene B - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en gerieflik.

Vriendelik ontvang, personeel goed, eenheid gerieflik en parkering naby en veilig. 'n Mooi, stil en veilige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus S
Enkelreisiger

Baie lekker, rustige omgewing.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 100
R1 100 R770
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 100
R1 100 R770
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 100
R1 100 R770
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Wouw-straat, Groenkloof, Pretoria, 0027, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwAucjiRxyzMK7yn6VOLQlqMW7cciX3NCCDG09Nax9eMOF0QzgZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R770 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 73 Van Wouw Street Groenkloof 0027 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.777259 28.217767
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem