Paarl Akkommodasie by Groenvlei Self-catering | LekkeSlaap
+17
+17

Groenvlei Self-catering

  • Vanaf R650 per nag (plek vir 3)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groenvleilaan 4, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Groenvlei Self-catering is op die eienaar se perseel in Paarl. Paarl is bekend vir sy prentjiemooi plattelandse landskap, puik wynplase, sonderlinge koffiewinkels, pragtige argitektuur en 'n geskiedenis van vrugteverbouing.

Eenheid 1 het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is 'n ontbyttoonbank met stoele en die sitkamer het 'n gemaklike slaapbank en 'n platskerm-TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar. 'n Skoonmaakdiens vir elke derde dag is ingesluit vir gaste wat langer as 3 dae vertoef.

Eenheid 2 het 'n oopplan-uitleg en beskik oor 'n dubbelbed, enkelslaapbank, en suite-badkamer met 'n stort en 'n kombuisie met 'n yskas, induksiestoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Ekstra matras is beskikbaar op versoek teen 'n addisionele koste. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi. Buite is daar parkeerplek vir 1 voertuig.

Groenvlei Self-catering is sowat 45 minute se ry vanaf die middestad en Worcester.

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 36 resensies vir Groenvlei Self-catering
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Groenvleilaan 4, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Groenvlei Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 3)

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
Vanaf R650
per nag (plek vir 3)
Vanaf R650
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groenvleilaan 4, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtHpZMYr3eo1xVlVC6TfY6ixxvoqJyKvYNJYwWI0isOg1ETGf7x?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 4 Groenvlei Avenue Paarl 7646 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.710820160531 18.962044134769
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za