Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grootfontein Farm Self Catering Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootfonteinstraat 8, , 6695, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R425 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Grootfontein Farm Self Catering Cottage is 'n selfsorgkothuis op 'n plaas in Albertinia. Dit is ideaal vir natuurliefhebbers wat die rus en vrede van 'n mooi plaas wil ervaar.

Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskassie, broodrooster, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kothuis het ook 'n gemaklike rusbank. WiFi is beskikbaar. Die kombuis lei na buite waar daar 'n groot tuin met 'n stoep, braaigeriewe en 'n piekniektafel is.

Daar is ook 'n motorafdak en die kothuis het 'n pragtige uitsig oor die plaas en omliggende platteland. Daar is 2 damme en 'n natuurlike fontein op die perseel en gaste is welkom om daarheen te stap.

Slaapplek

’n Bespreking by Grootfontein Farm Self Catering Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir Grootfontein Farm Self Catering Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rachelle Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 4

Ligging

  • Grootfonteinstraat 8, , 6695, Wes-Kaap
  • Gaste dink Grootfontein Farm Self Catering Cottage het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R425
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R425
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootfonteinstraat 8, , 6695, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf15161ba9cc91ccd2d74ddb4b542efb8b0de5f40cad16377081509cf8b80016743024ad5909ae0dbd79ce932205da04eca7c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R425 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 8 Grootfontein Street Albertinia 6695 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -34.2055638 21.5799245
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem