by Grootfontein Gasteplaas | LekkeSlaap
+42

Grootfontein Gasteplaas

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 35 resensies vir Grootfontein Gasteplaas
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Annamarie V - Aug 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het heerlik ontspan en die rustigheid geniet.

Alles was baie netjies en ontbyt was heerlik. Pragtige plaas met asemrowende natuurskoon.

Lizelle D - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle D
Gesin met tieners

Perfect stay.

We honestly could not have asked for better. Karen is a wonderful hostess and the accommodation is supremely comfortable with everything you could possibly need. Her meals are also delicious!

Yolanda R - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik!

Baie lekker. Ongelooflike gasvrye mense en ons het regte kookkos vir aandete gekry. Hulle sal ons vir seker weer sien.

Johnny E - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Juweel in die Karoo.

Ag dit was net baie lekker. Baie vriendelik ontvang, kamer was bo my verwagtinge. Braaigeriewe is uitstekend. Karoogasvryheid in 'n Karoo-juweeltjie. Sal Grootfontein Gasteplaas definitief aanbeveel.

Sharon D - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect!

Just what we needed.

Philip M - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aandag aan detail.

Wat my eerste opgeval het was die aandag wat Karen en Frans aan die klein detail gee. Van die eetkamer, badkamers en slaapkamers. Ongelooflik netjies.

Errol B - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Errol B
Gesin met tieners

This is a really great stop halfway between Joburg and CapeTown. We'll certainly be back.

The hosts were so very hospitable.

Jaco L - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco L
Gesin met tieners

Gasvry, gerieflik, skoon, netjies, veilig, vars plaaslug.

Die verblyfplek is gerieflik naby die N1, maar tog so dat geen geraas van voertuie en trokke hoorbaar of sigbaar is nie. Die eienaars het ons persoonlik ontvang met ons aankoms en was baie gasvry. Die akkommodasie is skoon en netjies met alle nodige geriewe, ook lekker beskuit. Ons kon lekker in die veld gaan rondloop om bene te rek en foto's te neem. Dit is die ideale halfpad oorslaapplek vir diegene wat tussen Gauteng en Kaapstad reis. Dankie!

Karen V - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V
Gesin met klein kinders

Die plek is nog mooier as op die foto's. Dis 'n pragtige, skoon en netjiese plaashuis met ruim kamers.

Sien sterre.

Rudolph L - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph L
Gesin met tieners

Karen en Frans is fantastiese gashere.

Baie netjies. Braaipakke is lekker en dis werklik lekker om te rus hier na 'n lang dag se reis.

Linda V - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V
Gesin met tieners

Pragtig en netjiese oornagplaas. Rustig met pragtige dekor.

Ons het heerlik oornag by Grootfontein Gasteplaas. Karen het moeite gedoen en vir ons 'n braaipak voorsien met 'n varsgebakte broodjie. Ook keurig tafel gedek. Kamers is ruim, netjies en dekor pragtig. Kinders het lekker in die skoon swembad baljaar. 'n pragtige plek in die Karoo! Ons sal definitief weer kom kuier.

Hennie B - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, mooi, gemaklik en vriendelike eienaars.

Dit is 'n wonderlike Karoo plekkie. Dieaandag aan fynere besonderhede is fantasies en die kamers is baie mooi, groot en bitter skoon en netjies. Wat 'n lekker braaiplekkie. Ek sal beslis weer daar bly.

Errol B - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Errol B
Gesin met tieners

This is a gem. Great accommodation on a real Karoo farm. With excellent hosts.

Karin, our lovely host, went out of her way to ensure a great stay. I prearranged that she would buy some Karoo lamb for us for an evening braai. She did that and then set up the most elegant setting, under the stars. What a win.

Cecile L - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile L
Gesin met klein kinders

'n Baie spesiale Karoo-wegbreek!

Grootfontein Gasteplaas is 'n baie goed versorgde en stylvolle gasteplaas. Alles wat nodig is, is daar en die kamers is baie goed toegerus. Dit was heerlik om die plaas se dam te besoek en die omgewing te ervaar. Ek sal graag weer Grootfontein Gasteplaas besoek.

Magda K - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda K
Gesin met tieners

Oornag stop op pad Kaap toe

Alle verwagtinge oortref! Dankie Karin vir julle gasvryheid! Heerlike ete - gerieflike, skoon, netjiese verblyf in pragtige omgewing.

Nicole M - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole M
Gesin met tieners

Hospitality was incredible! Definitely felt like home away from home! Thank you, Karen.

Room and bathroom including beds were comfortable, neat and clean. Karen went to out of her way to provide wood and braai salts for our self-catering evening braai under the stars! Thank you for a Karoo experience that we will recommend to anyone!

Francoise K - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francoise K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Magical.

It's difficult not to gush about how wonderful our overnight stay was. Karen makes the world a better place by creating such beautiful spaces and generously caring for travellers. It was the perfect start to our holiday and would recommend Grootfontein anytime. Thank you, Karen for our magical experience.

Louna R - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louna R
Gesin met tieners

'n Oase met al die geriewe wat jy aan kan dink.

Vriendelike gasvrou. Als wat ons nodig gehad het. Pragtige, skoon verblyf. Heerlik geslaap met die beste beddegoed en genoeg komberse ens. Gasvrou het aan elke detail'tjie gedink. Baie, baie huislik en gemaklik. Sal vir enigeen aanbeveel.

Samantha V - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha V
Gesin met tieners

Pragtig, hemel op aarde! Baie spasie vir gesin.

Meer as genoeg koffie, tee en melk. Lekker beskuit gekry. Dit sê baie van die eienaars, en ek het dit verskriklik waardeer. Swemhanddoeke verskaf. So stil en rustig. Die mooiste voëls.

Robert G - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robert G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful! Such a lovely stay with my wife and young one. Delicious Karoo dinner.

Our room had such a lovely farm feel to it. Our dinner was delicious and we had a great rest before continuing our journey the next day.

Matilda W - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matilda W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig!

Baie mooi, netjies, gemaklike en vriendelike en gasvrye ontvangs. Aandete en ontbyt was baie lekker en absolute waarde vir geld. Sal Grootfontein beslis aanbeveel.

Lynnette J - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynnette J
Gesin met tieners

Dit is 'n lieflike oornagstop. Die plaasomgewing, rustigheid en vriendelikheid maak dit 'n welkome stop op die langpad.

Die eienaar het haar stempel uniek afgedruk op haar gasteplaas, fasiliteite om te gebruik alles baid mooi. Beslis 'n Karoo-stop om te moet doen. Alles is mooier en beter as op die foto's.

Shelley L - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shelley L
Saam met eggenoot / lewensmaat

A beautiful location with rooms that are tasteful and high quality finish. Easy and secure for our two dogs.

Unfortunately the host misread the situation regarding smoking in the room. We certainly would and did not do that but despite this misunderstanding, we would highly recommend the guesthouse. The WiFi needs attention as was patchy at best. Even though the owner offers meals she was not there and recommended the "padstal" up the road for ready-made meals and was an excellent choice.

Pieter E - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter E
Gesin met klein kinders

Ongelooflik.

Vriendelik, skoon en gesellig.

Christopher H - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher H
Saam met vriende

Beautifully appointed.

Huge comfortable rooms. Lovely dining area where we braaied. The owner, Karen, had laid places at the dining table, put flowers around the rooms. Just made it special. This will always be my stopover of choice between Cape and Jhb. Great place, I will be back and recommend this place to anyone.

Marius B - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B
Gesin met klein kinders

Fanatastiese oorslaapfasiliteit.

Baie vriendelike ontvangs, netjies, skoon en heerlike kos. Naby N1 maar ver genoeg om nie die verkeer te hoor. Sal beslis aanbeveel!

Wesley W - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wesley W
Gesin met klein kinders

Wow, what a tranquil setting on this lovely working farm.

Grootfontein is like an oasis in the middle of the Karoo. Karen is a great host and always helpful. The rooms were clean and very comfortable. Separate kitchen and braai area is great and the fridge stocked with soft drinks, beers and ciders is a nice touch (at an extra cost, of course) especially since the farm is about 30 km from Richmond town. Nothing beats a Karoo night sky with stars aplenty, and there's even a little forest on the property. Not to mention a large swimming pool and grassed areas in abundance. All in all, we had a great stay.

Dale B - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dale B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent space and helpful owner

Right near to the N1. Lovely quiet farm. Nice kitchen and excellent bedroom. Flexible and helpful owner. Everything provided. We enjoyed our stay and will likely go again.

Roy V - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roy V
Gesin met klein kinders

Heerlik!

Dit het ons verwagtinge oortref!

Antionette D - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antionette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike Karoo-kuier!

'n Rustige Karoo-atmosfeer met hartlike mense! Sal beslis aanbeveel en weer gaan oorbly!

Karolien N - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karolien N

Heerlike oornag tussen Gauteng en Glentana.

Baie gemaklike en silwerskoon kamers. Ontbyt uit die boonste rakke! Het baie lekker daar gekuier, sal beslis aanbeveel aan al ons vriende en familie wat oorslaap tussen Gauteng en George/Kaapstad.

Liza V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza V
Gesin met tieners

Pragtige plekkie.

Sal vir seker weer daar oorslaap, vriendelik ontvang en plek is skoon en netjies.

Chantal J - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantal J
Gesin met tieners

Very hospitable and comfortable.

Beautiful setting and lovely pasta close by for breakfast.

Jaco B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B
Gesin met tieners

Fantastiese oorslaapgasteplaas.

Baie netjiese en ruim kamers. Lekker kuier-area.

Luke R - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luke R
Gesin met klein kinders

Hidden Karoo gem.

The perfect halfway drop for our young family, Karen took care of us with a lovely braai pack and authentic but very glamorous accommodation. Close enough to the N1 to be convenient but far enough to feel isolated. An oasis in an otherwise dry landscape, the pool was a welcome sight and the newly renovated double shower was the best we’ve had in years. So clean, neat and well appointed. Will definitely be returning!

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootfontein Plaas, Richmond, 7090, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe93547be5122824d59bfbbfbef14e83ae44105609ace23f059be3d8c955ac05e2dad29a6fb60c6afd1c1fd44a60fb9e2d406?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980  per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 Grootfontein Farm Richmond 7090 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.238303719554 24.185220268094
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem