Grootfontein Gasteplaas
- Kapasiteit: 15 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grootfontein Plaas, Richmond, 7090, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R980 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Grootfontein Gasteplaas is op die N1 naby Richmond geleë en bied gerieflike oornagverblyf aan 'n gesin of groep vriende wat tussen Johannesburg en Kaapstad reis.
Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede. Die gesinseenheid met 1 slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed en 'n stapelbed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook koffie- en teemaakgeriewe.
Die gesinseenheid met 2 slaapkamers het 'n privaat ingang en die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens. Daar is ook koffie- en teemaakgeriewe.
Die plaas het braaigeriewe en 'n gemeenskaplike swembad.
Doendinge op die plaas sluit stap- en bergfietsroetes, voëlkyk en piekniek in die Karoo-bosveld in.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Grootfontein Plaas, Richmond, 7090, Noord-Kaap
- Gaste dink Grootfontein Gasteplaas het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bo-Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 15 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grootfontein Plaas, Richmond, 7090, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom