LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+49
Wildsplaas in Vaalwater

Grootwater Game Lodge & Camping   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Andre B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Stil, ontspannend, rustig en lekker! Dit was 'n ongelooflike lekker tyd! Vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natali S
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Salig. Dit was baie lekker, privaat en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

J D
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Peaceful, peaceful and peaceful. Checks all the boxes for how a campsite should be. Grootwater will see me again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brendan H
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Best of the best. Probably the nicest camping spot I have ever stayed at. Grootwater campsites should be the benchmark against which all other campsites in South Africa should be compared.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelus B
1 nag ⋅ Saam met vriende
4.4
Sep 2026

Heerlik. Ons was 'n groep van 10 volwassenes met 5 voertuie waarvan 4 woonwaens of waentjies gesleep het. Die kampplek was bietjie klein om almal in te pas, asook slegs een stort was bietjie 'n verrassing. Die eienaar het dit gou reggestel en ons verskuif na die boskamp waar ons almal gemaklik ingepas het en kon ons 3 van die chalets se badkamers gebruik. Hierdie mense is nie skaam om genoeg braaihout te verskaf nie en het ons heerlik gekuier. Hulle het ook lekker op ons versoek die aand gekuier. Sal vir seker weer op die pragtige bosveld plaas wil bly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Paulo F
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Excellent camping facilities with great and friendly service. Excellent camping facilities with great and friendly service from the hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christian T
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Would love to come again! Great place, lovely surroundings, very helpful people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emil S
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
4.6
Jun 2025

Lekker rustige "boys weekend" met seuns en kleinseuns. Heerlike groot "kraal" met "rustic" maar gemaklike chalets van hout en riet, voldoende kombuis en heerlike groot onthaal area. Braai area in die middel met baie hout. Die area is privaat in die bos, 10 min se stap van die kampeer area. Baie lekker groep wegbreek plek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester G
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Des 2024

Ons het baie lekker gekuier. Dit was ongelooflik lekker. Baie rustig en baie lekker gewees. Baie skoon en netjies. Tannie Monica is 'n ongelooflike goeie mens. Die game drive was lekker. En die stap in die bosveld was so lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadien G
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Thereza en haar man het ons baie bederf! Ons het ons huweliksherdenking gevier. Het so lekker gerus in die Bosveld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Monica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Off the R33, Grootwater Game Reserve, Ellisras, 0530, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c5409d811145410ac436b086e3db70e983b519f1ef31ea02c772a400747b3ff90baf2ec17b6ef948ea4c23156b0194bc7dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 Off the R33 Grootwater Game Reserve 0530 Limpopo 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -24.094664664156 27.975815749378
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang