+49
Wildsplaas in Vaalwater

Grootwater Game Lodge & Camping

  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Off the R33, Grootwater Game Reserve, Ellisras, 0530, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

Grootwater Game Lodge & Camping is geleë in die hartjie van die bekende Waterberg Biosfeer en bied 'n rustieke en skilderagtige toevlugsoord vir tot 6 gaste. Hierdie lodge is 'n ideale keuse vir natuurliefhebbers, klein groepies, of diegene wat verjaardagvieringe en intieme funksies in die bosveld wil aanbied.

Die "Kraal"-gedeelte bestaan uit 2 houthutte, elk met 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Beide hutte het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Vir 'n ware boservaring is 'n ekstra buitestort en ekstra toilet beskikbaar. Tentplek kan ook op aanvraag vir groter groepe gereël word.

Die lodge beskik oor 'n gemeenskaplike kombuis toegerus met 'n elektriese stoof, mikrogolfoond, yskas en al die nodige potte, panne en eetgerei. Gaste kan ontspan in die aparte lapa, wat 'n sitarea en 'n kroeg insluit. 'n Klein plonspoel is beskikbaar om gaste koel te hou op warm somersdae.

Vir diegene wat tradisionele kampering verkies, is daar 2 kampeerplekke beskikbaar, elk met plek vir 8 tot 10 gaste. Hierdie staanplekke het hul eie ablusiegeriewe en toegang tot 'n plonspoel.

Grootwater Game Lodge is bekend vir sy skouspelagtige sonsondergange. Gaste kan vooraf wildritte bespreek of die sanderige plaaspaaie te voet of per bergfiets verken. Die plaas is 'n toevlugsoord vir voëlkykers, met 'n diverse verskeidenheid plaaslike voëlspesies.

Die eiendom is geleë in die Waterberg-streek, ongeveer 50 km vanaf Lephalale en binne maklike bereik van verskeie privaat wildreservate en die Marakele Nasionale Park.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Bosstaproete
Wildritte
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Monica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Off the R33, Grootwater Game Reserve, Ellisras, 0530, Limpopo
  • Gaste dink Grootwater Game Lodge & Camping het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Off the R33, Grootwater Game Reserve, Ellisras, 0530, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c5409d811145410ac436b086e3db70e983b519f1ef31ea02c772a400747b3ff90baf2ec17b6ef948ea4c23156b0194bc7dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 Off the R33 Grootwater Game Reserve 0530 Limpopo 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -24.094664664156 27.975815749378
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang