Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grysbokkloof Private Nature Reserve

Tentekamp

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Melanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Grysbokkloof Private Nature Reserve
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Cameron C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cameron C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquil and peaceful relaxation.

Beautiful location and a wonderful tented stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia B
Saam met vriende

Ongelooflik en vreedsaam.

Ons het die verblyf baie geniet. Die plek het alles wat 'n mens nodig het om net te rus en die natuur in te neem. Die KolKol was 'n bonus. Baie lekker gebly en sal beslis weer wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacobus S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker met 'n great view en omgewing.

Lekker geriewe en alles wat jy nodig sal kry, is daar. Vat net ekstra hout saam en geniet die natuur en buitelewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsade K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsade K
Gesin met tieners

Baie, baie lekker gekuier. Alles was gemaklik.

Beste KolKol-warmbad-ondervinding ooit!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Romance.

A secluded, hidden gem on a private nature reserve nestled between the Mountains. We had a magical romantic 2-night pre-celebration of our wedding anniversary. If you want to reconnect with nature and your soul, there is no better place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic place.

Our stay was wonderful but not recommended for those with mobility challenges as there are many steps and raised areas. The hostess was very hospitable and helpful. The venue wan very clean and vary private. Not ideal for winter and certainly not for people who have mobility challenges. Very quiet, great views and great hiking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Keith H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Ons het dit vreeslik geniet om daar te bly. Die stilte en natuurskoon was vir ons hemels. Die tent voel nie soos 'n tent nie, maar meer soos 'n geboude huis en die kaggel binne was 'n wenner gewees. Almal moet dit gaan beleef.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mark S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely serenity.

Well set up. The complete serenity and solitude of the place, to really enjoy nature and the beautiful stars.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was the perfect getaway from reality.

Was breathtaking. The stillness and relaxation was exactly what I needed.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grysbokkloof Private Nature Reserve se terugvoer

Baie dankie Monique.
Ons sien uit na julle volgende kuier!

Grysbokkloof Private Nature Reserve
Bea V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bea V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige natuurskoon. Die beste plek om jou kop skoon te kry en aan niks te dink nie. Die gasvryheid en vriendelikheid maak elke sent die moeite werd. Eienaar het aan alles gedink toe hulle die akkommodasie beplan.

Ek en my man sal Grysbokkloof aanbeveel vir iemand wat wil afskakel.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 500
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R318, Grysbokkloof Private Nature Reserve, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf330e83a3da4c7b3101a7830cbd08fd201192e18eebba0f6e8b3c7f7d85006125b018a52b4262a068a60afbbd98b5fbb192?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 4 mense 10 5 1 5 Off the R318 Grysbokkloof Private Nature Reserve 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.74075 20.124416666667
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem