Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

G's Overnight

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gerdia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir G's Overnight
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Marthie E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marthie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker geslaap.

Baie rustig en mooi omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clive G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clive G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable, spacious apartment with private entrance. Very good host.

Our stay was short, in and out. Our host kept us updated at all times and enquired if we needed anything. The apartment is functional with all the necessary amenities. It is spacious and the bed is very comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilna V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en gerieflik en baie gemaklik.

Die akkommodasie is perfek. Ruimer as wat mens gewoonlik kry. Baie netjies en mooi. Die omgewing is rustig en boomryk. Ons het die plek maklik gekry en dis baie sentraal. Die gasheer en gasvrou was uiters vriendelik, behulpsaam en bedagsaam. Ons sal vir seker die plek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desire M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desire M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike en lekker plekkie!

Ons het verskriklik lekker gebly. Ons is baie gasvry ontvang! Ek beveel die plek vir enige iemand aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

G's Overnight se terugvoer

Dankie Desire, julle is enige tyd weer welkom.

G's Overnight
Willem D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag verblyf tydens 'n multi-been reis. Ek moes sake doen in Pretoria.

Baie goeie kommunikasie en hulp van die eienaar. Die fasiliteit is ruim, gerieflik en goed toegerus. Dit is baie skoon en goed versorg. Daar is veilige parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

G's Overnight se terugvoer

Baie dankie ons is bly ons kon julle akkomodeer, julle sal altyd welkom wees.

G's Overnight
Herman V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik akkommodasie.

Die woonstel is baie gerieflik en netjies. Die ligging is baie gerieflik en veilig. Die gasvrou het ons vriendelik ontvang en ek sal beslis weer van hierdie akkommodasie gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

G's Overnight se terugvoer

Baie dankie Herman dit was lekker om julle te huisves. Ons deure is oop vir julle.

G's Overnight
Justin L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin L
Besigheidsreis

Excellent accommodation and friendly staff.

Clean and close to where I needed to be. The hostess was in contact prior to my arrival. Would highly recommend it to anyone traveling to Pretoria.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat jy nodig het, pragtig, netjies en skoon.

Sal enige tyd weer hier oornag. Gasvrou is vriendelik en alles was skoon, netjies en smaakvol.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

G's Overnight se terugvoer

Dankie Charmaine. Julle was droom gaste en is altyd welkom.

G's Overnight
Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R780
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Binga Place 2, Faerie Glen, Pretoria-Oos, 0043, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae4dc28ae9c652f2a4adda822bd9a4f35a093b24e692a3a305ca268d1b85c6a58018f8b5b928779f061db819a9281e803ee0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 2 Binga Place Faerie Glen 0043 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.776075395226 28.315825221426
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem