Gîte Studio
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: La Provance-weg, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R1 900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Gîte Studio in La Provance-weg bied 'n heerlike wegbreek in Franschhoek. Dié luukse woonstel met moderne afwerkings is op 'n prentjiemooi plaas, maar gaste is net 'n kort entjie vanaf die dorp en die fynproewersdisse wat daar opgetoor word.
Hierdie pragtige selfsorg-ateljeewoonstel is net 'n uur se ry van Kaapstad af in die bekende Franschhoekvallei en bied 'n uitsig op Franschhoek se berge.
Die eenheid is kompak en het slaapplek vir 2 gaste op 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Ander geriewe in die eenheid sluit 'n kombuisie, haardroër en 'n TV in. Gratis WiFi word voorsien.
Gaste kan in die houtvuur-warmbad sit en 'n glase plaaslike wyn geniet terwyl hulle die uitsig gadeslaan. Andersins is daar plek om op te krul met 'n goeie boek.
Slaapplek
’n Bespreking by Gîte Studio sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Jacuzzi
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Juneta Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 31
Jare op LekkeSlaap 5
Ligging
- La Provance-weg, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Gaste dink Gîte Studio het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Franschhoek Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: La Provance-weg, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18