Guadeloupe Self Catering

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Guadeloupe is sentraal geleë, net 2,5 km van die middedorp af. Die selfsorgkothuise en -woonstelle kyk uit oor die Knysna-strandmeer vanaf die heuwelkruin aan die einde van 'n stil doodloopstraat. Alhoewel ons naby al die winkels en geriewe is, laat ons spesiale ligging tog ons gaste voel asof hul in die platteland is, met wonderlike uitsigte op die Knysna-strandmeer.

Daar is 2 selfsorgkothuise en 4 selfsorgwoonstelle wat almal volledig toegerus is. Al die woonstelle is gebou sodat hulle uitkyk oor die beroemde Knysna-strandmeer en elk het sy eie privaat balkon met asemrowende uitsigte oor die strandmeer.

Daar is 'n 9 m-swembad vir jou genot. Die kothuise is heeltemal apart van die hoofhuis en het elk veilige parkeerplek met afstandbeheerde hekke. Ons kan ook 'n volledige wasgoeddiens bied indien dit vroegtydig so gereël is.

Wir sprechen Deutsch.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Wynproe
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Guadeloupe Self Catering gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za