LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Guest Suites on Connor | LekkeSlaap
+19

Guest Suites on Connor

  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Connor-laan 2, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Guest Suites on Connor bied gerieflike gastehuisverblyf wat sentraal geleë is in die Westdene-woonbuurt in Bloemfontein. Dié ligging bied maklike toegang tot Bloemfontein se Mediclinic, verskeie winkelsentrums, skole en sportgronde.

Die huis is basies toegerus vir selfsorg en beskik oor 6 gastekamers wat elkeen sy eie ingang en privaatheid het. Elke kamer het 'n patio met 'n uitsig oor die tuin en het lugversorging, 'n sitarea, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n kombuisie, 'n eetarea en 'n privaat badkamer met komplimentêre toiletware en 'n stort. Elke kamer het 'n lessenaar en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek, gratis WiFi en braaigeriewe. Besienswaardighede in die area sluit Gallery on Leviseur, Mimosa Mall en die Oliewenhuis-kunsmuseum in. Bram Fischer Internasionale Lughawe is 11,7 km van die gastehuis af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 7 resensies vir Guest Suites on Connor
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
3.6/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Connor-laan 2, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Guest Suites on Connor het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Connor-laan 2, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAocIM9DSqewADhADmUH9dyIvpKiAqiSKq7pyRhV0JautLidYPt5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 2 Connor Avenue Westdene 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.103655113473 26.21078596178
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!