Guest Wing
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Harbour-keeromstraat 37, West Beach, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Guest Wing is 'n gerieflike eenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in West Beach. Dit is ideaal vir 'n paartjie of sakereisigers.
Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne, badhanddoeke, seep en toiletpapier word voorsien.
Die eenheid het 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, ketel, 'n broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Koffie, tee, suiker, melk, sap en versnaperings word voorsien. 'n Strykyster en -plank is op versoek beskikbaar.
'n Platskerm-TV met Netflix, Britbox, YouTube en gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n omsetter vir beurtkrag.
Gaste het toegang tot 'n privaat tuin buite die eenheid en daar is 'n lieflike uitsig oor die visdam. Veilige parkeerplek is agter hekke beskikbaar en gaste sal net 'n entjie vanaf die strand, hospitale, winkelsentrums en restaurante geleë wees.
Slaapplek
’n Bespreking by Guest Wing sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
Ekstras
- Kroegyskas
- Mandjie met peuselhappies
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Juletta Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Maande gelys 5
Ligging
- Harbour-keeromstraat 37, West Beach, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Guest Wing het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in West Beach Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Harbour-keeromstraat 37, West Beach, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18