Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Guinea Fowl Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Peter and Mart Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Jaar gelys 14

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 36 resensies vir Guinea Fowl Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Bengt M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bengt M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good location, nice people.

We had a nice stay with a good view of the Knysna Bay, enjoyed the clean pool area and the ambience of the place. Mart and Peter took good care of us, and we can highly recommend the accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liselotte S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liselotte S
Gesin met tieners

Nice oasis overlooking Knysna.

Nice cosy place. Welcoming and helpful hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guinea Fowl Lodge se terugvoer

Hi Liselotte,
Thank you for your kind words which we really appreciate. It was great for us to host you as you and your family were really great guests. Wish you all well in 2024.

Guinea Fowl Lodge
Lizzette S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizzette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plek.

Gaan baie beslis weer hier kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fabulous stay at Guinea Fowl Lodge.

We enjoyed every minute of our stay at Guinea Fowl Lodge. Beautiful, clean room and delicious breakfasts. Friendly, accommodating and efficient hostess. We would definitely choose to stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Meg M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Meg M

Comfortable.

Was a little disappointed as the pictures that were on the booking site at the time were a little misleading as to what we got. The room was the same but I kind of expected to have a room with a view and not tucked behind in the parking lot. Was also a little dismayed to find out that there was a sleeper couch in the room which could have been offered when the owner found out that I was travelling with my dad. It really wasn't bad, it just could have been better!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guinea Fowl Lodge se terugvoer

Hi Meg,
Thank you for your review.
Your enquiry was about a double room. The room you had was the last room left available for that period. As you well know, it was at the peak of the busiest season, and we had so many requests for the room.
You did not tell us in the enquiry that you were travelling with your dad, so we were in the dark regarding that.
We only heard about this after you had booked in.
Regarding the sleeper couch (not a sleeper bed), it has a very thin mattress which we use in emergencies for children. Have you requested its use, we would have helped you. I'm sure you would not have been very comfortable.
Had you requested a room with a view, we could have informed you they were booked out.

Guinea Fowl Lodge
Karl S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karl S

Die moeite werd - lekker ontspan.

Die ligging is tops. Ons was hartlik verwelkom en lekker gebly. Kamers was netjies. Ontbyt op stoep met fantastiese uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stopover.

Comfortable stopover from Cape Town to Colchester. Breakfast was very nice with a great view. Hosts was very friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andra-lee S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andra-lee S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely hosts and beautiful view.

The host was very welcoming, the room was spacious, comfortable and clean. The view at breakfast was stunning and the breakfast itself was divine. Would definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corneline S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corneline S
Enkelreisiger

Spacious, calm and easy going host.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susanne G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susanne G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld, wonderlike gasvryheid en goed geleë.

Peter en Mart het uit hul pad gegaan om ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Ongelukkig was dit net vir een aand en ons sou graag langer wou gebly het. Die gastehuis is goed geleë met alles wat mens nodig sou kry en meer. Mart se ontbyt was uit die boeke en 'n heerlike bederf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pedro P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pedro P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike uitsig. Vriendelike gasheer.

Gasheer was vriendelik en baie behulpsaam. Lieflike uitsig oor Knysna.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peet S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike gasvrou en 'n uithaler ontbyt.

Kamer gerieflik met mooi uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annie W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie W
Enkelreisiger

Ongelooflike vriendelik gasheer en gasvrou in 'n pragtige woning vol karakter.

Ek sal beslis weer hier aanklop vir 'n rustige oorslaap en spesiale ontbyt in 'n pragtige omgewing en karaktervolle huis vol liefde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome breakfast every morning!

We were not treated as guests but as family. Thank you Piet and Mart.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hermann H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermann H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely view from room.

Good location, safe parking and a lovely breakfast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandolien K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandolien K
Gesin met tieners

Knysna jou lekker ding!

Guinea Fowl Gastehuis was heerlik gewees. Eienaars is so gasvry met heerlike ontbyt elke oggend. Sal vir seker gou weer daar kom draai. Knysna is 'n bestemming wat baie na aan ons harte lê. Kan dit enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim, mooi kamer en perfekte versorging deur Mart en Pete.

Guinea Fowl Lodge is baie sentraal geleë met 'n pragtige uitsig. Die kamer waarin ons tuisgegaan het was groot en smaakvol gemeubileer. Die ontbyt was uitstaande. Mart en Pete laat mens dadelik tuis voel en het uit hul pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak. Ons sal beslis weer die Guinea Fowl Lodge kies vir ons volgende besoek aan Knysna.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amelia S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amelia S
Gesin met tieners

Baie gerieflike verblyf by vriendelike mense.

Lieflik uitsig, heerlike ontbyt en binne bereik van Knysna se winkels en Waterfront. Lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lourita B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourita B

Vriendelike diens, heerlike verblyf met 'n asemrowende uitsig!

'n Wegbreek met 'n uitsig, heerlike ontbyte, lekker gesels en rustigheid. 'n Definitiewe besoek werd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryka V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryka V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker en eienaar is baie vriendelik.

Baie dankie vir die lekker verblyf en ontbyt soggens. Sal definitief julle aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadina C - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nadina C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, 'n professionele besigheid, goed geleë, privaatheid vooropgestel.

Die eienaars het die meeste gemaak met wat hulle tot hulle beskikking gehad het en aan absoluut alles gedink om dit vir gaste 'n sinvolle en goeie ervaring te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marais V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marais V
Saam met vriende

Ongelooflike gasvryheid. Stap 'n ekstra myl met hulle gaste.

Ons het laat by ons bestemming gekom maar die gasvrou en gasheer was uitstekend. Sal moeite doen om weer daar te gaan slap. Baie dankie vir `n fantastiese nagrus en ondervinding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Donovan V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan V
Enkelreisiger

Hospitality from owners was really something special!

Highly recommend this establishment for any travelers.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die eienaars se gasvryheid was werklik iets besonders!

Hierdie instansie is hoogs aan te bevele vir enige reisigers.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, die oulikste mense. Pete en Mart het die mooiste plekkie!

Guinea Fowl Lodge is 'n fantastiese plek. Voel soos 'n huis weg van die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
J P W - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
J P W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Uitmuntend en die vriendelikste, hulpvaardigste eienaars. Het dit terdeë geniet en beveel hulle met vrymoedigheid aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip L - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike, sentrale verblyf.

Baie goed geleë en stapafstand na Knysna se sentrale sakegebied. Topgehalte diens deur die eienaars (woonagtig op die perseel). Veilige skadunet-parkeerplek. Pragtige uitsigte oor Knysna en meer. Verkeer se geraas vanaf hoofpad deur Knysna kan dalk pla.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie R - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie R
Saam met vriende

Alles was perfek!

Gerieflike en netjiese kamers. Mooi meubels en beddegoed. Heerlike ontbyt. Die gasvrou was baie behulpsaam met advies oor restaurante en het besprekings namens ons gemaak. Die gastehuis het 'n besondere warm atmosfeer en is sentraal geleë, stapafstand van die Waterfront. Ons sal dit beslis aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brian A - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian A
Saam met vriende

Fantasies! Baie mooi en alles net goed.

Baie mooi plek en waarde vir jou geld. Een van die beste B&B wat ek ooit gebruik het

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angela V - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Angela V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een heel fijn verblijf, en goed gelegen om de stad of de stranden te bezoeken bij Brenton on Sea.

Het is prettig gelegen en ook veilig. Met een prachtige tuin en het centrum is goed te belopen vanuit dit adres.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ingrid S - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid S
Gesin met tieners

Super uitzicht, relaxde omgeving, mooie schone kamers en goed ontbijt.

Alles wat je vakantie verblijf moet hebben.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter N - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter N

Mooi plekje en leuke tuin!

Erg mooi gelegen met zicht op de Knijsna lagoon. Rustig gelegen, geen verkeershinder. Leuk zwembad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ariadne H - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ariadne H
Gesin met tieners

We zijn hier 3 nachten geweest en we komen zeker terug als we in Z-A zijn!

Super B&B, ligging, gastvrijheid, comfort, kortom de gehele ambiance is geweldig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elbe S - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elbe S
Besigheidsreis

Perfek!

Lieflik, rustig, wonderlike gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danique C - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danique C
Saam met vriende

Wonderlike verblyf en gasvryheid. Ons sal definitief weer gaan!

Die verblyf by Guinea Fowl Lodge was wonderlik! Dit is baie goed geleë, naby die dorp, maar net ver genoeg van die besige geraas. Die eienaars is baie gasvry en vriendelik, en die diens was uitstekend! Die verblyf is skoon, netjies en die dekor is baie mooi. Ons het baie gemaklik gebly. Die ontbyt was ook uitstekend! Baie dankie! Ek sal Guinea Fowl Lodge vir enige iemand aanbeveel en sal definitief weer daar wil bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julian D - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Julian D

Very comfortable and well situated

The owners are very friendly and extremely accommodating. It is well organised and the view from the deck is perfect. The Waterfront is a 10min walk away and the accommodation is far enough away from the busy roads at night. I felt very safe during my stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Howard K - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Howard K
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very well managed B&B; ideal location, comfortable accommodation and great breakfast.

We stayed over for one night and it was fantastic. It is a very well managed B&B and our hosts made sure that we had everything we needed. Our room was ideal - spacious and with a balcony which gave an awesome view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Faurestraat 13, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60152f629fca2c73670db61337d393a4d4bd87fae47d460ada72cc2c906eeefc71bca38ce0e5acd8b40a8fa6d997eda3caf6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 13 Faure Street Knysna 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.033292326368 23.042954206467
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem