Gull's Stilbaai
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Helene Steyn-rylaan 83, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 750 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Gull's Stilbaai is 'n dubbelverdieping-selfsorgvakansiehuis in 'n stil woonbuurt, net 30 m van die Blouvlagstrand af. Stilbaai is 'n bekoorlike kusdorp wat, saam met sy buurdorpe Jongensfontein en Melkhoutfontein, deel van die gewilde Tuinroete vorm. Dit is op die oewer van die Goukouriviermond geleë waar dit die Indiese Oseaan aan die Suid-Kaapse kus van Suid-Afrika ontmoet. Stilbaai is bekend as die Baai van die Slapende Skoonheid en is sowat 4 uur se ry van Kaapstad af.
Gull's Stilbaai het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 4 en suite-badkamers, 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea, en 2 TV-kamers. Die eerste 4 slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en die vyfde slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is baddens en storte in 3 van die badkamers en die vierde slaapkamer het net 'n stort.
Die 2 TV-kamers het elkeen 'n slim-TV en WiFi. Die kombuis is ten volle vir selfsorg toegerus en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, ontbyttoonbank met stoeltjies en 'n ingeboude braai in. Daar is ook 'n wasgoedarea. Die eetarea het 2 etenstafels met sitplek vir 10 gaste. Die sitarea op die boonste verdieping lei na 'n balkon met 'n panoramiese uitsig oor die see - as gaste gelukkig is, sal hulle dolfyne en walvisse sien. Daar is ook 2 toesluitmotorhuise.
Gaste kan die restaurante en geriewe in Stilbaai besoek, sowel as die argeologiese terreine en interessante winkeltjies. Gaste sal deur die vriendelike gashere verwelkom word.
Slaapplek
’n Bespreking by Gull's Stilbaai sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
George Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Jaar gelys 4
Ligging
- Helene Steyn-rylaan 83, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink Gull's Stilbaai het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Stilbaai-Oos Stilbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Helene Steyn-rylaan 83, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom