Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gweilo

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Mel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 9 resensies vir Gweilo
Netheid
4.3/5
Diens
4.2/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.6/5
Ronnie H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronnie H

Excellent.

Beautiful location. Plenty of space and lots to enjoy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Izzat M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izzat M
Gesin met tieners

I have already recommended the stay to a few friends and will definitely return.

Family had a blast and kids thoroughly enjoyed the water activities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ellen O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ellen O

Familienaweek langs die rivier.

Fantastiese huis! Rustige omgewing! Jy kan heel naweek ontspan. Die huis se ontwerp leen homself daartoe dat groot groepe mense saam kan kuier sonder om op mekaar se tone te trap. So in die algemeen is dit 'n wonderlike bestemming! Die negatiewe punte is egter die volgende: daar is onderhoud nodig by die huis (stortkoppe in die hoofslaapkamer buite werking, badkamerdeur van die tweede grondvloer slaapkamer nie geïnstalleerd, spoelmeganismes van twee toilette het aandag nodig, een van die buite-stoele is geskeur) en reëlings oor die beplande tyd wanneer gaste sal aanmeld, word nie gerespekteer nie (skoonmaakdiens was nog doenig in die huis vir 1.5 uur nadat ons arriveer het, i. e. ons kon nie ons motors aflaai en koue items in die yskaste sit nie). Gelukkig was die groep mense almal gemaklik en kon ons ons naweek geniet ten spyte van die klein jakkalsies!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gweilo se terugvoer

We are glad you enjoyed your stay. Thank you for your review. Unfortunately, we have to use cleaning services due to the lack of reliable local help. I apologize profusely for their miscalculation of time; they should have been finished well before your arrival. As you can see from previous reviews, this is not a usual problem. As this is a holiday house, I do not live in the area, so I am dependent on feedback from guests that stay in the house and cleaners to report any maintenance needed, as we are not a hotel with staff that serves this purpose. Perhaps next time you use Lekkerslaap or any of the home rental services, it would be most appreciated if you could drop an email to the host as soon as possible after your stay, so those small maintenance problems can be seen before the next guests arrive and not 3 weeks later on a review.
Kind regards,

Gweilo
Reenen S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reenen S
Saam met vriende

Lekker rustige kuierhuis vir vriende oor Paasnaweek met baie watersport op die rivier.

Ons het heerlik binne of buite gebraai en eintlik nie baie dorp toe gery nie. Ons was net ver genoeg uit dat dit stil en lekker was. Die huis sit ook ver genoeg van rivier dat daar nie sommer ongelukke met kinders kan gebeur nie, maar naby genoeg dat jy ten minste twee na drie keer 'n dag op die rivier is. Daar is so baie om te doen dat ons nie by alles kon uitkom nie. Ongelooflik lekker gekuier en gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dewald M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald M
Saam met vriende

Heerlike naweek saam met vriende en familie teen die Goukourivier.

Huis is baie goed toegerus en sal die verseker aanbeveel aan vriende en familie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Conrad T - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad T
Saam met vriende

Ongelooflik.

Best river accommodation!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martin K
Gesin met tieners

Baie lekker, net te kort.

Wens ons was 'n groter groep mense en wat langer kon bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leani J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leani J
Saam met vriende

Pragtige uitsig oor die water, met lekker geriewe!

Beveel geensins aan dat motorfietse of enige voertuie wat nie 4x4 op daardie grondpad ry nie. Dit is baie gevaarlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gweilo se terugvoer

Due to the high rainfall we have had in the last 2 months, the road has deteriorated very badly. The road usually gets scraped, but they have not done so yet. We do highly recommend that guests use the road through Stilbaai and I remind guests when sending check in details.
Thanks for your feedback .

Gweilo
Manina B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Manina B
Saam met vriende

Dit was fantasties!

Rit was angswekkend, verblyf was fantasties. 'n Teerpad sal waardeer word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gweilo se terugvoer

Bly julle het dit geniet. Die pad deur Stilbaai is die better opsie, maar vat net langer!

Gweilo
Vanaf
R8 200
per nag, vir 18 mense
Vanaf
Vanaf R8 200
per nag, vir 18 mense
Vanaf
R8 200
per nag, vir 18 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goukou River-weg GK35, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApV7j9PxRgQM5TfhQUEiHlWQWbQrEkmo9nN47yTEiPQjAQBMx0H?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 200 per nag, vir 18 mense 9 5 1 5 GK35 Goukou River Road Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -34.309 21.322222222222
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem