Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gweilo

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R600 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die GouKou-vallei is 'n stil en rustige vallei. Respekteer die gemeenskap en bure. Geen partytjies en geen harde musiek na 22:00 nie.
Gaste mag nie beddens skuif na ander kamers nie.
Skottelgoed moet skoon wees wanneer gaste vertrek.
Stoepmeubels en SUP planke moet netjies terug in die huis wees met vertrek.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R8 200
per nag, vir 18 mense
Vanaf
Vanaf R8 200
per nag, vir 18 mense
Vanaf
R8 200
per nag, vir 18 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goukou River-weg GK35, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApV7j9PxRgQM5TfhQUEiHlWQWbQrEkmo9nN47yTEiPQjAQBMx0H?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 200 per nag, vir 18 mense 9 5 1 5 GK35 Goukou River Road Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -34.309 21.322222222222
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem