Haak En Steek
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Langs die R516, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 075 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Haak En Steek is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorghuis met slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders in Leeupoort Vakansiedorp.
Dié huis beskik oor 3 slaapkamers wat 2 badkamers deel. Die hoofslaapkamer en die tweede kamer het albei lugversorging en 'n dubbelbed. Die derde kamer het 2 stapelbeddens vir 2 volwassenes en 2 kinders, of 4 kinders. Die badkamers het elk 'n bad en 1 van hulle het ook 'n stort. Beddegoed word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n TV met DStv wat opsioneel beskikbaar is teen R50 ekstra per aand.
Die leefarea lei na 'n onderdakstoep wat oor die braai-area uitkyk sowel as 'n son-verhitte Jacuzzi. Parkeerplek is vir 4 voertuie beskikbaar.
Leeupoort Vakansiedorp bied verskeie doendinge soos voëlkyk, fietsry, draf, stap en wildritte in die reservaat. Die dorp het ook gemeenskaplike swembaddens, 'n winkel, 'n drankwinkel sowel as 'n restaurant.
Slaapplek
’n Bespreking by Haak En Steek sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Paul Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 23
Jaar gelys 5
Ligging
- Langs die R516, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
- Gaste dink Haak En Steek het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Leeupoort Vakansiedorp Waterberg Limpopo
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Langs die R516, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom