Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Habibi 1

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 69

Resensies 1671

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 46 resensies vir Habibi 1
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.7/5
Kelvin K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Kelvin K
Gesin met klein kinders

Rustige en ontspannend.

Ja, dit was aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abduraghmaan D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Abduraghmaan D
Gesin met klein kinders

The whole place was full of dog hair.

It was said the whole apartment would be ours, but when we got there only the bottom section was available.

  Nuttig  (2)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
William R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
William R
Saam met vriende

Enjoyable, clean, spacious.

Hot water from geyser only available on Thursday and Friday. Cold, cold water from Saturday to Sunday! A few hawkers, but easily managed.

  Nuttig  (2)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leroy R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leroy R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome house.

The house was great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philla L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philla L
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik. Heel veilig. Daar het so af en toe op die dag wat ons gearriveer het smouse gekom met kreef en droësnoek, maar ons het hul sommer gou verwilder. Baie rustige area.

Die beddens was vars oorgetrek maar daar was nie afgestof en uitgevee nie. Veral die kamers. Die wifi pin wat aan ons verskaf was was verkeerd, ek het die dame by Stay in Paternoster in kennis gestel, maar sy het nooit iets daaraan gedoen of enige iets laat weet nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqui S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqui S

The unit is well designed. We were a family of 4 adults.

Wi-Fi connection not great. Location not so great next to walking path. Lots of open space around the property which could compromise security.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine N - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christine N
Gesin met klein kinders

Ideale wegbreekplekkie.

Pragtige huis, uitgerus met alles wat mens kan nodig hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colette L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette L
Gesin met tieners

Extremely enjoyable and peaceful.

We would definitely recommend it for a relaxing stay, everything was perfect and clean. Will definitely book again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Loyiso J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loyiso J
Gesin met klein kinders

Near perfect.

Geyser never really working was a problem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene C
Saam met vriende

Baie lekker gebly.

Ons het heerlik gebly, baie spasie en baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernhard K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bernhard K
Gesin met tieners

Lekker ruim vakansiehuis.

Habibi 1 is regtig 'n lieflike vakansiehuis. Die onderste oop vertrek kuierarea is heerlik, veral as die wind bietjie waai. Enigste opmerkings wat ek sou maak, is dat ons eerder 'n wasmasjien sou wou hê as 'n skottelgoedwasser. Daar is nie 'n laundromat in Paternoster nie, en daar is bietjie 'n verby loop langs die huis van werkers in die area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D
Gesin met klein kinders

Lekker en rustig.

Habibi 1 is presies wat ons nodig gehad het. Ruim genoeg vir gesin van 4. Naby aan restaurante en strand. Ons het ons paar dae baie geniet. Enigste negatief: Die wifi spoed is verskriklik stadig, minder as 1mbps.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Egon M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Egon M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The perfect introduction to marriage for us as newlyweds, a personalised welcome that we will never forget. We cannot wait to visit again.

We were pleasantly surprised by the hospitality upon arrival and the state of cleanliness at Habibi 1. There is a gas stove in case of loadshedding and a fully equipped braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Giovanna D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Giovanna D
Saam met vriende

A few days getaway to relax.

The accommodation was lovely. Met expectations.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renee F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee F
Saam met vriende

Loved the accommodation. Well equipped. There was nothing it lacked.

Wish the men calling us over the fence didn't happen as often. It's somewhat disturbing, but, I also understand that they want to make a living. Too sad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan C
Gesin met klein kinders

Heerlike verblyf in Habibi 1. Alles was 5-ster.

Dit is 'n baie lekker vakansiehuis met alles wat 'n mens nodig het - gerieflik en mooi. Die area waar Habibi 1 geleë is, word ongelukkig deur onwettige kreefsmouse gepatrolleer en hulle is baie opdringerig. Dit doen afbreek aan die ondervinding, maar gelukkig bied Habibi 1 baie sekuriteit - alarmstelsel en sekuriteitswagte.

  Nuttig  (2)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julie J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie J
Saam met vriende

Absolutely stunning.

Enjoyed stay at the facilities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eldrich M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eldrich M
Saam met vriende

Awesome stay.

Beautiful home with all that one would require. Unfortunately there was a broken broom stick which we cannot use to sweep, not a big deal at all. Alarm went off from Habibi 2 which was a bit annoying, but was resolved after 2 hours. I would definitely recommend it to others.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bronwyn D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn D
Saam met vriende

Fantasties! Sien sterre.

Hierdie is so 'n pragtige huis en enig in sy soort! Daar's alles wat jy sou makeer. Al het ons nie die rys, oats, olie en pasta gebruik wat voorsien was nie, dink ek dit was baie oulik van hulle kant af. Tee, koffie en suiker was ook voorsien. Daar's verskillende board games wat gespeel kan word. Ons kom definitief terug!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
René G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
René G
Gesin met klein kinders

Habibi is tops. Baie gemaklik. Sal defnitief weer bespreek!

Habibi is presies soos vakansiehuis moet wees. Baie gerieflik, als is beskikbaar. Genoeg ruimte vir almal. Kinder-vriendelik en baie speletjies om hulle besig te hou veral in winter. Kaggel ook 'n groot plek, hele huis warm gemaak, hoef nie eens verwarmers te gebruik nie. Als was skoon, baie modern en goed na gekyk. Braaiplek was perfek geleë, kon braai en nog steeds almal sien en kuier! Sal defnitief weer Habibi bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Les V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Les V
Saam met vriende

Relaxing breakaway with a lovely beach.

Great venue good service at restaurants. Great for beach walks, not too far from Cape Town. Be careful not to engage the locals in the area, otherwise value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Catherine O - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Catherine O
Gesin met tieners

Goeie verblyf. Baie netjies.

Uitstekende huisie. Baie netjies en skoon. Die ligging is net nie baie goed nie, en kan dalk veiligheidsrisiko inhou. Geysers is te koud gestel. Ons het koud gebad en stort. Verder lieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elvina C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elvina C

Amazing!

Love the décor and how clean and organised the place is, also had all essentials we needed to enjoy our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kristan S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kristan S
Gesin met klein kinders

Enjoyable.

It was very comfortable and the place is modern, we experienced loadshedding and luckily there was gas so we were sorted, there is a guy that delivers wood to your door, so we kept warm via the fireplace, very convenient.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanet V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet V
Gesin met klein kinders

Ons het baie lekker gebly by Habibi 1, die huis was skoon, gerieflik en netjies.

Ons het baie lekker gebly by Habibi 1, die huis was skoon, gerieflik en netjies. Die slaapbank was ongelukkig nie baie gemaklik vir die kinders nie en daar was net een badhanddoek vir hulle (dink dit was dalk net 'n foutjie), die kinders moes ook die 1 driekwart-duvet deel wat nie baie prakties was vir ons 2 kinders nie, maar ons het met 'n ekstra kombers van die hoofslaapkamer 'n ander plan gemaak. Ek noem hierdie bloot net om die volgende familie se kinders se verblyf ook geriefliker te maak. Ons het verder ons kuiertjie baie geniet en ons sal weer by Habibi 1 kom bly. Ons het veilig gevoel om met die alarm te kan slaap, baie dankie vir dit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Veandre A - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veandre A

Rustige wegbreek om batterye te herlaai!

Fantastiese naweek in 'n pragtige plekkie! Als wat jy benodig is daar. Daar is selfs speletjies en puzzles om diegene wat nie TV wil kyk, besig te hou. Dit was lekker om rondom die kaggel te kon kuier. Sal definitief weer kom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael O
Saam met vriende

Ons het die verblyf geniet -naweek het veels te min dae, sal definitief vriende aan beveel. Baie dankie.

Regtig lekker geslaap al die blokke getiek vir ons. Altyd in kontak gebly en op hoogte gehou van die begin - absoluut uitstekende diens gelewer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kristan S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kristan S
Gesin met klein kinders

Clean, safe, modern and definitely worth staying there, would definitely be back.

Looking to be back in winter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanette K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek!

Baie lekker gekuier. Huis het als wat jy nodig het en is silwerskoon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese huis en basies alles wat nodig is, is daar, veilige omgewing.

Garage deur wat na huis gaan kan nie oopsluit vanaf huis, dus moet jy elke keer by voordeur uitgaan om te gaan oopsluit wat nie baie veilig is vir 'n vrou alleen nie. Slegs een Tupperware bak in huis wat moeilik maak om goed in yskas te stoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mari-lu D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari-lu D
Gesin met tieners

We had a very pleasant memorable stay and will definitely be back.

Thank you for the attention to detail, it truly made our stay effortless and uncomplicated.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tasville C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tasville C
Gesin met klein kinders

Puik, netjies, modern, die kaggel en volle DSTV pakket is regtig goed. Die eenheid is goed toegerus met gehalte-toebehore.

Bitter goed ingerig, jy hoef regtig slegs jou kos en verversings saam te neem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dianthea T - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Dianthea T
Gesin met klein kinders

Nice and relaxed.

The location of the house was a bit worrying. It's on the border of the RDP house. Not feeling safe all the time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilrozet S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wilrozet S
Gesin met tieners

Was eenvoydig fantasties. 3 aande hopeloos te min.

Ons 1 dag fout gemaak met alarm, die armed response was onmiddellik daar. Praat van goed, wow, dis uitstekend. Plek is fenominaal, eenvoudig, classy, prakties, heerlik. Enigste aanpassing wel is uitlaat in onderste badkamer wasbak. Dis baie, baie stadig. Verder was alles puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephen C - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen C
Gesin met tieners

Pragtige, morderne vakansiehuis!

Ons het die naweek by Habibi 1 terdee geniet. Ons kan die plek vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Farhat A - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Farhat A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

This was by the far the best holiday accommodation we booked. The place was exactly as per the pictures. It was clean, spacious and simply beautiful. Situated in a lovely peaceful environment. It was definitely value for money. Everything is provided at the holiday home including a dishwasher making your relaxation even more pleasurable. I would definitely recommend the place and this is definitely not our last visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie T - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Debbie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Habibi 1 is a pretty house with very nice inside features and finishes. The style of the house is modern and well planned. The security is top notch.

We however were disappointed with the following: We booked for 6 people there was only bedding and towels for 4. The house is situated right next to the local township, so the walk through and drive through for the township is right next to the wall of the property. When you look out of the windows of the house unfortunately you look into the local township along with all its dirt and mess. The house was not very clean, the walls all have dirt marks on and our bedding was full of long black hair. The sleeper couch upstairs when pulled open was full of crunch chips and was not cleaned for a while. We feel that we paid for 6 people but was only accommodated for 4 people and had to take bedding from the other beds to accommodate for the sleeper coach. We can compliment the look and style of the house and attention to detail that has been given to the house. If the house was situated in a different area in Paternoster we would certainly stay in it, however it is clear that the house needs a good clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Grace W - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grace W
Gesin met tieners

Dit was een van die beste wegbreekvakansies ooit.

Dit het ons verwagtinge oorskry. Die woning was presies soos geadverteer en dit was aangenaam om die tydjie daar te spandeer. Die plek self is 'n interessante, pragtige toeristedorpie, baie om te sien, goeie restaurante en vriendelike mense. Sal definitief terugkeer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neels D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels D
Gesin met tieners

Stunning naweek weg.

Ons het ’n 18de verjaarsdag en ’n 17de huweliksherdenking gevier en ’n stunning paar dae gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tracy G - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Tracy G
Saam met vriende

House is lovely! Modern and stylish.

Loved the house! Beautifully decorated and modern! Would suit 4 adults and not 6 as the sofa bed in the study was in very poor condition and not really useable for anyone, let alone 2 adults. Location on the edge of the residential area was not great. Walk to the beach and other amenities was fine. Area was quiet which was great!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angela R - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela R
Gesin met klein kinders

We lacked nothing - super clean, amazing interior.

Could use a bit more fencing around braai area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rachel S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Keurige interieur, al die geriewe wat jy nodig het.

Geiser moet asb. verstel word. Niks slegter as om die dag op 'n mislike noot te begin soos met 'n koue stort nie, 2 oggende in 'n ry. Moes ook water kook vir skottelgoed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aldred B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Aldred B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik met n paar teleurstellings.

Daar was geen warm water, so kon nie stort nie. Die bad het ook nie 'n prop in gehad nie, so ons kon nie di bad gebruik nie. Ons moes in wasbak was met gekookte water van ketel. Dit was regtig teleurstellend en het 'n demper op ons kuier gesit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hilde C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Hilde C
Gesin met tieners

Baie gemaklike huis met alles wat mens nodig het en netjies.

Die hele ervaring was aangenaam en ek sal beslis Habibi 1 aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anika L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Anika L
Gesin met klein kinders

Pragtig, gerieflik goed ingerig. Net nie goed geleë nie.

Goed ingerig vir gesin en alles wat nodig is. Slegte ligging t.o.v. veiligheid en geraas van aangrensende erwe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melinda D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda D

Perfek van A - Z.

Die beste bespreking nog. Die huis is ruim, modern en toegerus met alles net van die beste. “Home away from home” vir ons. Ons sal beslis terugkom in die nabye toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Visvangerstraat 69, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6zg9GdhkL3ONTE79mDckO4YjHsooxBqtk7sN3nLqt0d9rFNAal?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6) 46 5 1 5 69 Visvanger Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.809643199275 17.897159747309
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem