Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hamba Kancane Ma-Africa Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.2/5

Lorraine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

3.3 uit 5van 12 resensies vir Hamba Kancane Ma-Africa Guest House
Netheid
3.3/5
Diens
2.9/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
2.8/5
Constance N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Constance N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was boring.

Only one channel in their TV, TV screen is not clear. No swimming pool.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
James V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
James V
Gesin met tieners

Nooit weer nie. Beslis die swakste ondervinding in my lewe.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sydney M - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sydney M
Saam met vriende

We enjoyed our stay at Hamba Kancane, we were feeling at home.

Hamba Kancane is like home away from away.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hamba Kancane Ma-Africa Guest House se terugvoer

Dear Sydney

Thank you very much for the review. It is because of you that we will grow. The weekend was very short for me to have guests like you. To me you were just a family. Please visit us again when you come to Mpumalanga. You were the best guests ever

Thank you.

Hamba Kancane Ma-Africa Guest House
Mark B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Mark B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, veilig, skoon.

Ons het heerlik daar gekeuier! Pragtige uitsig! Lekker gebraai! Tot 'Dove' seep en 'borrelbadseep' in badkammers! Prys is regtig billik! Ek beveel hierdie gastehuis enige tyd aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilma D - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Wilma D
Gesin met tieners

Ons was baie teleurgesteld in die akkommodasie, aangesien die huis baie sleg uitgelê is.

Die "gastehuis" lyk soos 'n ou huis wat effens opgekikker is sodat dit as gastehuis gebruik kan word. Die stort in die een badkamer was nie in 'n werkende toestand nie. My en my man se slaapkamer was aan die punt van 'n baie ongemaklike houttrap op 'n bo-verdieping geleë en ons kinders moes op die grondvloer bly. Die plek was skoon, maar kort ernstig aandag en ek het gevoel dat dit regtig nie die geld wat ons betaal het werd was nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Diek V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Diek V

Tevrede met verblyf.

Vriendelike gasvrou. Netjiese fasiliteite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hamba Kancane Ma-Africa Guest House se terugvoer

Dear Dick

Thank you very much for the review. It motivates me to grow and when you come to Mpumalanga next time, I will accommodate you in five star accommodation.

Regards,
Lorraine

Hamba Kancane Ma-Africa Guest House
Elize V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Elize V
Gesin met tieners

Nie die geld werd nie!

Glad nie wat ons vir die prys verwag het nie! As ek nét van die badkamer moes praat sou ek die volgende sê: 1. Badkamerdeur maak nie die deur-opening toe nie, so as iemand in die badkamer is kan niemand op die dubbelbed wees nie anders sien jy hulle. 2. Die toiletbak moes met n kraan volgemaak word. 3. Die teëls in die stort is uiters uiters sleg, daar is 4 verskillende kleure en hulle is ongelyk en vol muf. 4. Daar is water wat lek langs die stort. Dit maak blase op die muur waaruit water tot op die vloer loop. 5. Die buitedeur het 'n laag vars, groeiende muf op! 6. Daar is net een handdoekreëling so jy moet jou klere op die vloer tussen die natkol en muf-muur neersit!! Nooit weer nie, ek slaap liewers in my motor! En dis net die badkamer, daar is nog!!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizna H - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elizna H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was oukei.

Ons was darem die enigste mense in die huis vir die week tot ons laaste aand. Die kamers is nie baie klankdig nie en toe daar ander mense in die huis was, kon ons elke woord en geluid hoor, wat nie baie lekker is nie. Ons was sonder water vir 'n dag, maar Lorraine het darem 'n plan gemaak sodat ons kon bad en toilette spoel. Daar het iewers in die dorp 'n pyp gebars. Daar moet dalk net meer pertinent gesê word wat beskikbaar is in die huis om te gebruik, veral i.t.v. die kombuisgeriewe, dan kan mens beter beplan. Daar is wel baie goed om te gebruik - stoof, oond, yskas, mikrogolf, ens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindiwe N - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindiwe N
Saam met vriende

5 star treatment at its best :)

We received the best treatment ever. The guest house was clean and well maintained and not to mention safe. We would definitely stay at Hamba kancane MaAfrica Guest house again and I will recommend it to all my friends. The amount of money we paid was worth every cent. Thank you Lorraine!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthony D - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anthony D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Nagmerrie-ervaring. Bly weg!

Ons het nie die "Luukse Gesinseenheid" wat ons bepreek het, gekry nie. Van die pragtige uitsig waarvan gepraat word, was daar nie sprake vanuit ons kamertjie nie. Die sitkamer en kombuisgeriewe wat ons bespreek het, was afwesig. Die eienares se dogter werk as ontvangsdame - sonder 'n ontvangsarea in die gastehuis! Sy het op 'n keer slegs in 'n handdoek haar verskyning gemaak. Die kamer waarin ons gewoon het, het op twee van die drie dae nie warm water gehad nie, daar was nie skottelgoed vir selfsorg nie. Die klerekas het nie hangers of 'n agterkant nie! Daar is nie 'n badmatjie voor die bad nie. Die handdoeke was vuil en nat. Die plek lyk derderangs en verwaarloos. Voor ons kamerdeur moes ons vaskyk in 'n wiellose kruiwa en 'n bladlose tafel! Die kruiwa was vol water en sigaretstompies. Die eienares, wat deurgaans afwesig was, was vol stories oor die telefoon. Haar dogter, wat ontvangsdame gespeel het tydens ons verblyf, sukkel om sinvol te kommunikeer. 'n Absolute walglike ervaring!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise R - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise R

Aangename verblyf, skoon, netjies en stil.

'n Pragtige uitsig vanaf die balkon van die woning oor die panorama. 'n Stil omgewing, maar nie uit die dorp nie. Baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suresh M - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suresh M
Saam met vriende

Very good place, definitely think about staying there again

Very good place, definitely think about staying there again whenever my friends or I are on this side again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van De Lange- en Louis Trichardt-straat 33, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc1MjNhMzMxLWJiNDEtNDk5ZC1hMTVkLWY1MmI5NjZiODZiZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 12 5 1 4 33 Corner of de Lange and Louis Trichardt Street Graskop 1270 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.93203014517 30.834336876869
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem