LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hampton House | LekkeSlaap
+74

Hampton House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 17 resensies vir Hampton House
Netheid
4.3/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.1/5
Else V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Else V
Gesin met klein kinders

Hampton House is netjies en rustig en die personeel is beleefd, vriendelik en hulpvaardig.

Hampton House is netjies, beleefd en baie vriendelik. Ek en my 9 jarige dogter het dit baie geniet om daar te bly en sal in die toekoms weer daar tuis gaan. Die personeel is baie behulpsaam en dra mens op hande. Ons het die rustige huislike atmosfeer baie geniet. Dankie aan Hampton House vir die lekker verblyf en ontbyt.

Hampton House's terugvoer

Dankie vir jou terugvoering Else. Ons het dit ook geniet om julle te ontvang.

Hoop ons sien julle binnekort weer.

Groete

Hampton House

Hampton House
Johan S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die stilte vreeslik baie geniet.

Die kamer was ruim en netjies. Die omgewing is baie stil. Sal gerus weer 'n draai daar maak. Ontbyt was vreeslik lekker.

Hampton House's terugvoer

Johan

Dankie vir jou terugvoering. Ons is baie bly dat julle julle verblyf vreeslik geniet het.

Ons hoop ons sien julle weer in die toekoms.

Groete

Liezl en Ruth

Hampton House
Ryno D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ryno D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en baie vriendelik.

Rustig gewees, lekker ontbyt. Kamer was lekker ruim.

Hampton House's terugvoer

Beste Ryno,

Dankie dat jy die tyd geneem het om jou ervaring met ons te deel. Ons hoop ons sien jou weer in die toekoms.

Groete,
Liezl

Hampton House
Ilze V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze V
Gesin met klein kinders

Netjies, skoon, vriendelik.

Pragtige plek met vriendelike, behulpsame mense. Sal definitief weer daar oornag.

Cecilia K - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cecilia K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly in 'n huislike atmosfeer.

Ons het baie lekker gebly by Hampton House. Die kamer en badkamer was baie netjies met al die nodige fasiliteite. Die personeel was vriendelik en behulpsaam en ontbyt was heerlik.

Hampton House's terugvoer

Cecilia,

Baie dankie, hoop ons sien julle weer in die toekoms.

Groete,

Liezl

Hampton House
Jacob Casper C - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacob Casper C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Die kamer en badkamer is goed toegerus, funksioneel en netjies.

Marjorie K - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marjorie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik!

Verskriklik netjies, gemaklike slaapplek, vriendelike diens.

Maureen B - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen B
Gesin met tieners

Uitsonderlike, netjiese, veilige, mees gasvrye en perfekte verblyf in Gauteng!

Wat 'n aangename rusplek en verblyf vir enige reisiger. 'n Tuiste weg van die huis af. Die atmosfeer en gasvryheid is tasbaar gekombineer met die heerlikste kos en netjiese omgewing. Wat meer kan mens vra! Beslis 'n kuier werd. Sal altyd hierheen terugkeer.

Andre B - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Andre B
Enkelreisiger

Ek slaap beter in 'n tent.

Die plek is pragtig. En moeite is gedoen voor ek daar aangekom het. Maar wat ek na aankoms en die volgende môre ervaar het, was walglik. Daar was nie verduidelik hoe ek moet maak met ontbyt nie. Ek het volgende môre 3 keer gelui by ontvangs en geen antwoord gekry nie. Die gratis WiFi wat hulle het bestaan skaars. So nee wat. Daai plek sien my nie weer nie. Ek is die volgende môre so honger soos 'n leeu daar weg.

Hampton House's terugvoer

Beste Andre.
Dankie vir die terugvoering want ons dame in opleiding het jou ontvang en terwyl sy vir jou gewag het reg langs ontvangs het julle mekaar gemis. Ons het nou seker gemaak dat sy wel ontbyt inligting deurgee want julle was basies 5 meter van mekaar af (ek kon op die CCTV sien)
Ons Wi-Fi is altyd sterk so ek verstaan nie wat die probleem was nie.
Ons vra om verskoning vir enige ongerief en sal graag jou in die toekoms weer wil sien met 'n spesiale prys.
Jy het wel fotos geneem van ons gastehuis so ek dink "walglik" is 'n baie sterk term.
Dankie
Liezl (Bestuurder)

Hampton House
Suzanne R - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne R
Enkelreisiger

Lekker!

Gasvrou is uiters vriendelik. Kamer en geriewe is baie goed vir die prys. Netheid is hoog op die agenda en alles is baie gerieflik. Vir die sakereisiger is Hampton House definitief die plek om te bly. Dis stil en veilig met gemaklike kamers. Sal definitief weer hier bly.

Koenie V - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Koenie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf is goed.

Ongelukkig was die kamer nie netjies skoon gemaak nie. Alhoewel die ontvangs hartlik was, moes ons die aanvanklike kuier kortknip om voor vieruur by die verblyf aan te meld.

Hampton House's terugvoer

Beste Koenie,

Dankie vir die terugvoer, ons waardeer enige inligting wat ons diens kan verbeter.

Dankie,
Liezl

Hampton House
Mari S - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gasvrou het ons by die motor ontvang en ons onmiddellik tuis laat voel.

Gastehuise laat my kriewelrig voel, maar Hampton House is anders, dit voel kompleet of jy tuis gekom het. Hou so aan, julle is 'n wenspan! Dis 'n gastehuis wat jou waarlik tuis laat voel! Pragtige skoon kamers. Lieflike tuin! Heerlike ontbyt! Ons sal verseker weer Hampton House besoek!

Hampton House's terugvoer

Hi Mari,
Dit was heerlik om julle by ons gastehuis te verwelkom en dankie vir die komplimente.
Ons hoop om julle weer in die toekoms weer te sien.

Groete,
Liezl

Hampton House
Santjie R - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Santjie R
Enkelreisiger

Lekker gebly, baie sentraal vir mense wat Centurion Mall besoek.

Hampton House was vir my 'n goeie ervaring, kamer is skoon en gerieflik. Voldoen aan al my vereistes.

Hampton House's terugvoer

Hi Santjie,
Baie dankie.
Ons hoop om jou in die toekoms weer te sien.

Liezl

Hampton House
Annanda N - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annanda N
Besigheidsreis

Fantasties!

Alles netjies, baie mooi tuin en gemaklike kamers.

Riekie S - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riekie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Ria J - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ria J
Saam met vriende

Netjies met goeie diens!

Sien die sterre hieronder.

Rachel D - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Rachel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Outentiek - aangenaam.

Dis 'n skoon kamer - maar dis net 'n kamer - die prys het my laat glo ek sal verras word. Parkering is 'n nagmerrie siende dat die parkeerarea te klein is.

Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Durhamweg 95, Clubview, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZjMjE5YjhlLTM3YzAtNDJmMy05OWQyLWU4MzQyZmNkYjMxOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 17 5 1 5 95 Durham Rd Clubview 0157 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -25.837429 28.178001
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!