Hananja Lodge and Restaurant
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
3.8/5
Eduard Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 298
Jare op LekkeSlaap 7
Opsomming van Resensie
Quintin V - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig veilig waarde vir geld.
Clinton M - Sep 2023
Algehele gradering
Niemand om ons te ontvang nie. Ek is 'n anderste kamer gegee as wat ek bespreek het. Daar was geen warm water om te stort nie.
Estelle V - Sep 2023
Algehele gradering
Dit was bitter koud en die bed se warmlaken was op, maar kon nie aangesit word nie - die plug was weg.
Jos C - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker gebly.
Nico S - Aug 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs.
Anton G - Aug 2023
Algehele gradering
Die kamer is skoon en netjies. Maar - geen restaurant.
Leon G - Aug 2023
Algehele gradering
Kamers nie volledig nie, geen restaurant nie.
Riana B - Aug 2023
Algehele gradering
Dit was heerlik om by Hananja vir 2 dae te bly. Mense was baie vriendelik.
Chris F - Jun 2023
Algehele gradering
Aangename oornagplek.
Tinus W - Feb 2023
Algehele gradering
Gasvryheid soos min met sagte bed in harde wêreld.
Lees meerSusanna N - Sep 2022
Algehele gradering
Die feit dat dit geadverteer word met 'n restaurant wat nie meer in werking is nie was vir ons 'n probleem.
Annalisa T - Sep 2022
Algehele gradering
Nice, silent and safe place to stay!
Ena T - Sep 2022
Algehele gradering
Teleurgestel.
Hananja Lodge and Restaurant se terugvoer
Hi Ena, Almal praat van Hananja se skoon kamers Jul het eintlik net vir n kamer bespreek maar ons het goed gedink om jul 1 van selfcatering plekkies te gee maar duidelik het ons n fout begaan.
Cliff H - Sep 2022
Algehele gradering
Comfortable and clean.
Henk V - Aug 2022
Algehele gradering
Was tevrede met wat ek gekry het.
Rudolph J - Sep 2021
Algehele gradering
Die restaurant is nie operasioneel nie, verder is plekkie baie mooi.
Riana B - Sep 2021
Algehele gradering
Dit was 'n vinnige en heerlike kuier by Hananja Lodge.
Felix R - Sep 2021
Algehele gradering
Was goed.
William B - Sep 2021
Algehele gradering
Very good.
Adv V - Sep 2021
Algehele gradering
Gerieflik geleë.
Ester V - Sep 2021
Algehele gradering
Uiters gasvry en behulpsaam.
Mary M - Sep 2021
Algehele gradering
Nice clean rooms.
Paul P - Aug 2021
Algehele gradering
Onder wanindruk gebring.
Hananja Lodge and Restaurant se terugvoer
Hi baie dankie vir die terug voering Ek wil net graag aan jou se Ons as Restuarant eienaars het met die covid tyd geweldig baie skade gely daarom is dit tot die minimum beperk Daar is wifi en cel opvangs Hang af van weer toestand hoe die sein is Ek hoop u sal ons kant verstaan
Bruce S - Aug 2021
Algehele gradering
Great stay but very rustic.
Mary Anne N - Aug 2021
Algehele gradering
Eienaar behulpsaam toe ons motorprobleme gehad het.
Peet D - Aug 2021
Algehele gradering
Begin van blommekyktoer.
Andre L - Aug 2021
Algehele gradering
Baie teleurgesteld, te min ruimte!
Michael S - Aug 2021
Algehele gradering
Onaangenaam.
Errol K - Aug 2021
Algehele gradering
Peaceful and quite
Johan V - Aug 2021
Algehele gradering
Gasvrye ontvangs met gemaklike akkommodasie.
Christoffel S H (christie) B - Jun 2021
Algehele gradering
Die plaasatmosfeer is iets baie spesiaal aan hierdie blyplek.
Reinette K - Sep 2020
Algehele gradering
Dit was heerlik aards. Het deel vd blomme gevoel. Sal verseker weer hiernatoe kom.
Willie S - Sep 2020
Algehele gradering
Baie tevrede.
Corinne S - Sep 2020
Algehele gradering
Goeie kliëntediens en netjies.
Hananja Lodge and Restaurant se terugvoer
Hi baie dankie waardeer dit Groete Eduard
Alexander V - Aug 2020
Algehele gradering
Heerlik om hier tuis tegaan.
Jaco E - Aug 2020
Algehele gradering
Ons het van 3 eenhede gebruik gemaak, maar wat 'n teleurstelling.
Lees meerWilma C - Aug 2020
Algehele gradering
Puik vriendelike diens. Heerlike aandete.
Hannes V - Mrt 2020
Algehele gradering
Wat sê mens van 'n plek waar jy twee nagte inboek, maar na die eerste nag uitboek? Swak.
Lees meerLothar S - Nov 2019
Algehele gradering
Nice area.
Robert H - Okt 2019
Algehele gradering
Goed ontvang kamer klein, nie gerieflike bed. Geen water die oggend toe ons moes vertrek.
Danfred A - Sep 2019
Algehele gradering
Baie lekker stil en rustig baie gerieflik en skoon en netjies kamers.
Neels D - Sep 2019
Algehele gradering
Heerlike plaasatmosfeer.
Lees meerJo-mari R - Sep 2019
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly en baie tuis gevoel.
Jan Smith S - Sep 2019
Algehele gradering
Oulike plaasomgewing.
Lees meerHenri R - Sep 2019
Algehele gradering
Baie basies.
Netta C - Sep 2019
Algehele gradering
Onaangenaam en vuil.
Allan W - Sep 2019
Algehele gradering
Oornagverblyf.
Theuns K - Aug 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Else V - Aug 2019
Algehele gradering
Basic, yet neat accommodation near Springbok.
Lees meerWouter K - Aug 2019
Algehele gradering
Rustige verblyf met verkoeling.
Ockie B - Aug 2019
Algehele gradering
Ons het lekker gebly en lekker geëet.
Venter C - Jul 2019
Algehele gradering
Netjies, maar ongeleë.
Lees meerAnonieme gas - Mei 2019
Algehele gradering
Alet V - Apr 2019
Algehele gradering
Verblyf was weereens super lekker!
Evann B - Jan 2019
Algehele gradering
Eienaar gasvry, verblyf was fantasties.
Clarice D - Des 2018
Algehele gradering
Vriendelike personeel, maar ‘n paar ander klagtes.
Lees meerHananja Lodge and Restaurant se terugvoer
Hi, Die Wi-Fi is daar 3 punte en op die lys in jou kamer is die password so ek weet nie van dit. Die reuk weet ek nie van waar dit kom nie daar is masjientjies wat elke 5 min af gaan vir verfrissing. In ons kamers mag glad nie gerook word nie so ek is baie jammer vir jul ongerief.
Gert N - Okt 2018
Algehele gradering
Rustig!
Coenraad / Elna V - Sep 2018
Algehele gradering
Uiters swak.
Lees meerTrevor D - Sep 2018
Algehele gradering
Het aan ons behoeftes voldoen t.o.v. oorslaap.
Lize G - Sep 2018
Algehele gradering
Teleurgesteld.
Piet V - Sep 2018
Algehele gradering
Kompakte oornaggerief met lekker restaurant.
Ronell V - Sep 2018
Algehele gradering
Awesome lekker.
Lees meerHesté P - Sep 2018
Algehele gradering
Perfek vir 'n oornag-stop!
Tanya N - Sep 2018
Algehele gradering
Baie mooi maar bed baie ongemaklik.
Koekie V - Aug 2018
Algehele gradering
Die oop ruimtes en plaasgevoel is heerlk.
Ella W - Aug 2018
Algehele gradering
Mooi netjiese kamers en kos is uitstekend.
Eugene V - Aug 2018
Algehele gradering
Baie rustig.
Anonieme gas - Aug 2018
Algehele gradering
Gert S - Aug 2018
Algehele gradering
Sal weer van hulle gebruik maak en ook met vrymoedigheid enigeen soontoe verwys.
Marieke S - Aug 2018
Algehele gradering
Ons wou net oorslaap op pad Richtersveld toe. Vir die doel is dit perfek en bekostigbaar.
Philip B - Aug 2018
Algehele gradering
Baie vriendelik.
Estelle H - Aug 2018
Algehele gradering
Lekker gesellige plaas atmosfeer.
Albie C - Aug 2018
Algehele gradering
Heerlik op die plaas.
Lees meerAlba D - Jul 2018
Algehele gradering
Heerlik. Rustig.
Wendy A - Mei 2018
Algehele gradering
Uitstekende diens, kos fantasties.
Kevin V - Mrt 2018
Algehele gradering
Definitief goeie waarde vir geld en goeie oornagverblyf.
Anonieme gas - Feb 2018
Algehele gradering
Hendrik D - Des 2017
Algehele gradering
Gemaklik en ontspannend.
Lees meerEric W - Des 2017
Algehele gradering
Deurlopende onderhoud ontbreek
Hananja Lodge and Restaurant se terugvoer
Goeie middag,
Baie dankie vir u terugvoering. Maar ek verstaan nou duidelik nie u klagte nie. Ek self was by die toilet, gordyne en deurslotte en alles werk. Na u uit is was daar ander gaste in die kamer en alles was 100%.
Daar was wel 'n probleem met die TV se krag wat ek herstel het.
Jammer vir die ongrief.
Mooi en geseende dag,
Eduard Mostert
Hananja Lodge
Thalene G - Des 2017
Algehele gradering
Baie lekker!
Dez En Barbara R - Okt 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik en niks is te klein vir hulle om vir jou te doen nie. Gawe mens.
Hans G - Okt 2017
Algehele gradering
Rustig, vriendelijk personeel, schoon.
Dr Christo P - Sep 2017
Algehele gradering
Plek waarheen jy kan terugkom.
Boudewijn D - Sep 2017
Algehele gradering
Heel rustig gelegen en lekkere maaltijden.
Boudewijn D - Sep 2017
Algehele gradering
Heel rustige geleë, lekker ete en vriendelijke mensen.
Hanli S - Sep 2017
Algehele gradering
Baie goeie diens.
Johann D - Sep 2017
Algehele gradering
Baie lekker, vriendelik en gasvry.
Milda O - Aug 2017
Algehele gradering
Voel soos ou vriende wat jou verwelkom.
Nigel B - Aug 2017
Algehele gradering
Rustig en vriendelike mense.
Salomon B - Aug 2017
Algehele gradering
Gasvryheid en vriendelikheid is hier prioriteit.
Magdalena M - Aug 2017
Algehele gradering
Gasvry, vriendelik, waarde vir geld, goeie kos.
Christa V - Aug 2017
Algehele gradering
Gasvrou en personeel baie vriendelik en gasvry. Heerlik rustig op die plaas.
Amanda S - Aug 2017
Algehele gradering
Baie teleurstellend.
Hananja Lodge and Restaurant se terugvoer
Hallo, baie jammer om te hoor van u ongerief. In die eetsaal is volle DStv pakket, as daar fout kom sukkel dit maar om vinnig iemand te kry om te herstel hier op platteland. Op die oomblik is dit net deur selfoon opvangs wat ons by gastehuis fuksioneer telkomlyn sal eers 31 Aug voltooi wees dan gaan gaste gratis Wi-Fi kry.
Sannie M - Aug 2017
Algehele gradering
Goed ontvang. Skoon linne. Geen sitplek in kamer.
Christa V - Aug 2017
Algehele gradering
Gasvrou en personeel baie vriendelik en gasvry. Heerlik rustig op die plaas.
Arien K - Aug 2017
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Hananja Lodge and Restaurant se terugvoer
Hallo, baie dankie, dit was 'n plesier om jul hier te hê.
Donald T - Aug 2017
Algehele gradering
Lekker rustige omgewing, spyse vir die siel.
Alet V - Aug 2017
Algehele gradering
Heerlik!
Tillie U - Aug 2017
Algehele gradering
Skoon en netjies. 'n Ent uit die dorp. Het effe verdwaal.
Liam B - Aug 2017
Algehele gradering
Fair for a stop over.
Amanda H - Jul 2017
Algehele gradering
Lovely people, scrumptious breakfast, good accommodation.
Inge G - Jul 2017
Algehele gradering
Met aankoms was ons onseker van waar om in te teken.
Desmond M - Jun 2017
Algehele gradering
Lekker slaap!
Anonieme gas - Feb 2017
Algehele gradering
Pieter V - Jan 2017
Algehele gradering
Gerieflik, netjies, nuut en baie skoon!
Callie H - Des 2016
Algehele gradering
Room very neat. Please do something about the the "direct" sunlight to the room during sunset.
Cellie S - Des 2016
Algehele gradering
Wonderlik.
Julie L - Des 2016
Algehele gradering
Dit was baie netjies, vriendelike diens.
Chris S - Okt 2016
Algehele gradering
Skoon geriewe.
Etienne V - Sep 2016
Algehele gradering
Eienaar het uit sy pad gegaan en ons baie gehelp. Dit was die moeite werd om daar te vertoef.
Hananja Lodge and Restaurant se terugvoer
Baie dankie vir terugvoering, dit was heerlik om jul hier te hê.
Groete, Eduard
Annelize D - Sep 2016
Algehele gradering
Puik diens!
Hananja Lodge and Restaurant se terugvoer
Baie dankie vir terugvoering, dit was lekker om jul hier te hê.
Groete
Eduard
Willem K - Sep 2016
Algehele gradering
Het aan ons behoeftes voldoen, slaapplek tydens blommetoer.
Hananja Lodge and Restaurant se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Dit was heerlik om jul hier te hê.
Groete
Eduard
Liezel D - Sep 2016
Algehele gradering
Goed toegeruste kamer met badkamer met rustige plaasatmosfeer en vriendelike personeel.
Hananja Lodge and Restaurant se terugvoer
Baie dankie vir terugvoering, dit was heerlik om jul hier te hê.
Groete,
Eduard
Jacques I - Sep 2016
Algehele gradering
Lekker rusplekkie.
Hananja Lodge and Restaurant se terugvoer
Baie dankie vir terugvoering, dit was heerlik om jul daar te hê.
Groete,
Eduard
Jeanie V - Sep 2016
Algehele gradering
Verras
Lees meerHananja Lodge and Restaurant se terugvoer
Baie dankie vir terugvoering was heerlik om jul by ons te he op Hananja.
Groete,
Eduard
Nelda-mari P - Sep 2016
Algehele gradering
Uiters swak!
Hananja Lodge and Restaurant se terugvoer
Baie dankie vir terugvoering. Ek wil net graag my kant stel Mnr. Poley het op LekkeSlaap bespreek en daar staan duidelik R600 room only. U het 'n dep. betaal van R600 en vir 2 nagte bespreek. Toe u hier arriveer het u ge-eis dat ons jul aandetes en ontbyt moet verskaf vir R600. Ek het toe aan u genoem dat etes nie ingesluit is in prys. U het toe vir my gesê dat ons skelms is voor al die gaste in eetsaal. Al die gaste was verstom oor u so tekere gegaan het en ek het mooi aan u verduidelik gaan lees ons advertensie op LekkeSlaap. Ek is jammer dat dit nou hier genoem moet word maar Mnr, ek moet my plek beskerm.
Hoop u het n geseënde dag,
Groete,
Eduard
Anonieme gas - Sep 2016
Algehele gradering
Bt H - Sep 2016
Algehele gradering
Aangenaam.
Hananja Lodge and Restaurant se terugvoer
Baie dankie vir terugvoering Groete Eduard
Alta J - Sep 2016
Algehele gradering
Veilig en gerieflik.
Jerry B - Sep 2016
Algehele gradering
Lekker gebly.
Riana D - Aug 2016
Algehele gradering
Ons sal nie weer van Hananja gebruik maak nie.
Hananja Lodge and Restaurant se terugvoer
Baie dankie vir terugvoering.
Groete, Eduard
Anneke P - Aug 2016
Algehele gradering
Aangenaam verras, het heerlik gebly.
Hananja Lodge and Restaurant se terugvoer
Baie Dankie vir terugvoering In Badkamers is handewas seep in pomp bottels en in stort is Body wash in pomp bottels Sal aandag gee aan Koffie Groete Eduard
Wilma W - Aug 2016
Algehele gradering
Skoon en netjiese, bekostigbare verblyf.
Hananja Lodge and Restaurant se terugvoer
Baie dankie vir terugvoering. Ons gaan borde vir aanwysings opsit. Ek waardeer elke aanbeveling.
Groete,
Eduard
Anonieme gas - Aug 2016
Algehele gradering
Piet V - Aug 2016
Algehele gradering
Skoon. Netjies.
Hananja Lodge and Restaurant se terugvoer
Baie dankie vir terugvoering Groete Eduard
Chris K - Aug 2016
Algehele gradering
Was baie lekker.
Hananja Lodge and Restaurant se terugvoer
Baie dankie vir terugvoering, dit was lekker om jul hier te hê. Groete, Eduard
Jurie V - Aug 2016
Algehele gradering
Aangename ervaring
Hananja Lodge and Restaurant se terugvoer
Baie dankie vir terugvoering. Dit was 'n plesier om jul by ons te hê.
Groete,
Eduard
Pierre E - Aug 2016
Algehele gradering
Gerieflike verblyf in 'n pragtige omgewing.
Hananja Lodge and Restaurant se terugvoer
Baie dankie vir terugvoering, dit was heerlik om jul by ons te hê.
Groete,
Eduard
Elize C - Aug 2016
Algehele gradering
Hananja is 'n hotel - perfek vir een nag se oorslaap voor mens verder reis. Ek het meer gerief verwag vir 'n 3-nag-oorbly.
Hananja Lodge and Restaurant se terugvoer
Hi daar was braai fasiliteite en ons los nie roosters op braaie ons gee dit vir gaste as hul wil braai.
Ons het alles vir hul aan gebied en ons vorsien aan hul eetgerei en draai is groot eetsaal maar gaste het nie in dit belang gestel.
Dit word as kamers adverteer en nie selfsorg eenhede.
Groete.
Anonieme gas - Aug 2016
Algehele gradering
Garnet John A - Aug 2016
Algehele gradering
Onrustig.
Hananja Lodge and Restaurant se terugvoer
Baie dankie vir terugvoering. Jammer vir cell opvangs, Vodacom en Cell C het opvangs maar MTN wag ons vir toring.
Groete, Eduard
Rentia B - Aug 2016
Algehele gradering
Dit was soos om by 'n ou vriend tuis te gaan.
Hananja Lodge and Restaurant se terugvoer
Hallo.
Baie dankie vir terugvoering, dit was so lekker om jul op Hananja te hê.
Groete, Eduard
Marietjie B - Aug 2016
Algehele gradering
Sal dit aanbeveel!
Hananja Lodge and Restaurant se terugvoer
Baie dankie was baie lekker om jul daar by Hananja te kon onthaal
Hoop ons sien weer mekaar Mooi bly Eduard
Jeanette E - Jul 2016
Algehele gradering
Hananja Lodge was raserig deur die nag en duur vir die geriewe wat dit bied.
Hananja Lodge and Restaurant se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Julle het 16 Julie 2016 by ons oornag op Hananja. Julle was die enigste gaste die aand en ons het Julie 2016 geopen. Ons sluit tussen 20:00 en 21:00 in aande en dan sit ons alle buite ligte ook af. Ek vra om verskoning vir die ongerief as daar tussen die tye geraas is, maar daarna weet ek regtig nie want dan is dit doodstil. In die kamers is 'n bed, hangkas, tafel, stoele en yskas, 'n ketel en koffie geriewe. Ons pryse is die laagste in die omgewing. Ek sal graag van u verneem wat ons nog kan doen om te verbeter en ons gaste gelukkig te hou. Groete Eduard
Leonard V - Jul 2016
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Hananja Lodge and Restaurant se terugvoer
Goeie More Baie dankie vir terugvoering Was aangenaam om jule op Hanánja te hê.
Groete Eduard
Karien Z - Jul 2016
Algehele gradering
Rustige gasvrye plek.
Hananja Lodge and Restaurant se terugvoer
Goeie More Baie dankie vir terugvoering. Dit was aangenaam om jul op Hanánja te hê Groete Eduard
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tweedamplaas, Kleinseeweg, 6,1 km vanaf Springbok, 8240, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom