LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hang Ten | LekkeSlaap
+21

Hang Ten

6 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krugerstraat 1, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Hang Ten is in die stil vissersdorp Gouritsmond op die Tuinroete geleë. Dié rustige dorp spog met pragtige kliphuise wat uit die 1920's dateer, sowel as uitstekende visvanggeleenthede, 'n gewilde strand en voetslaanroetes.

Dié bekoorlike vakansiehuis het slaapplek vir 8 gaste in 3 slaapkamers en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende. Daar is 2 slaapkamers met dubbelbeddens en die derde slaapkamer het 'n tripelstapelbed. 'n Enkelbed is in die leefarea beskikbaar. Die kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. 'n Gaste-toilet is ook beskikbaar.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n wasmasjien. Die leefarea het 'n TV, knus sitarea, binnebraai en 'n etenstafel. Daar is ook 'n buitestort, lieflike tuin en 'n uitsig oor die see van die dek af.

Alle beddegoed word voorsien. Gaste moet asb. hulle eie bad- en swemhandoeke saambring. Gaste moet ook hulle eie toiletware saambring.

Gouritsmond bied verskeie doendinge, soos stap, voetslaan, visvang, fietsry en voëlkyk.

Slaapplek

’n Bespreking by Hang Ten sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tripelstapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
1 xTripelstapelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir Hang Ten
Netheid
4.3/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Krugerstraat 1, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hang Ten het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (plek vir 8)
Vanaf R900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krugerstraat 1, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7931049b91b170535cef5baa43a715101e6bb02124a7548649a397ecdf34a1be0b560536209ba6dc533e3d0f52546d499b47?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900  per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 7 Kruger Street Gouritsmond 6696 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.353305486364 21.881178284048
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!