LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hang Ten | LekkeSlaap
+21

Hang Ten

6 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir Hang Ten
Netheid
4.3/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Karen B - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen B
Gesin met tieners

Lekker gesinkuier.

Ons is 'n groot gesin en het heerlike gekuier in die ruim gesinshuis, alles gehad wat nodig was en binnebraai was 'n bonus. Die huis is goed ingerig en lekker naby die see. Ons het ons baba boerboel saamgeneem en selfs met hom was dit gemaklik omdat die huis lekker toe is. Ons sal enige tyd van die jaar weer in die huis gaan kuier, winter of somer!

Joham H - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joham H
Gesin met tieners

Rustig en onvergeetlik.

Baie aangename mense in Gourits en die beste plek om vakansie te hou.

Marlene V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene V
Gesin met klein kinders

Baie lekker, skoon, netjiese verblyf en vriendelike diens.

Hang Ten is kind- en diervriendelik met al die basiese benodigdhede om 'n lekker wegbreek te geniet. Dankie vir uitstekende diens.

Annabe J - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annabe J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly, alles daar wat nodig was. Gemaklik.

Ons het lekker gekuier. Gaste moet asseblief kennis neem van die dorp se reels oor troeteldiere as hulle gaan want dit was amper 'n onaangenaamheid. Die huis is heeltemal troeteldiervriendelik.

Anneke V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke V
Saam met vriende

Baie lekker en gerieflik!

Ons het heerlik gebly, baie dankie!

Helmien V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helmien V
Saam met vriende

Heerlik, ontspannend.

Dit is ’n heerlike wegbreek gewees. Mens kon jouself geniet sonder enige probleme. Alles het gewerk, die persoon by wie jy die sleutel gaan haal het was vriendelik en hulpvaardig.

Vanaf R900
per nag (plek vir 8)
Vanaf R900
per nag (plek vir 8)
Vanaf R900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krugerstraat 1, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7931049b91b170535cef5baa43a715101e6bb02124a7548649a397ecdf34a1be0b560536209ba6dc533e3d0f52546d499b47?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900  per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 7 Kruger Street Gouritsmond 6696 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.353305486364 21.881178284048
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!