7 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 7 Kruger Street, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Hang Ten is in die bekoorlike vissersdorpie Gouritsmond geleë. Hierdie rustige dorpie, geleë in die Tuinroete, word gekenmerk deur mooi kliphuise wat uit die 1920's dateer en spog met uitstekende visvanggeleenthede, 'n gewilde strand en staproetes.
Dié bekoorlike vakansiehuis het slaapplek vir 7 gaste in 3 slaapkamers en is ideaal vir 6 volwassenes en 2 kinders. Daar is 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. 'n Enkelbed word in die leefarea voorsien. Die kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad en stort. 'n Gastetoilet is ook beskikbaar.
Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n wasmasjien. Die leefarea het 'n TV, knus sitarea, binnebraai-area en 'n etenstafel. Die huis bied ook 'n buitestort, 'n lieflike tuin en see-uitsigte vanaf die dek.
Alle beddegoed word voorsien. Gaste moet asseblief hul eie bad- en swemhanddoeke saambring. Gaste moet ook hul eie toiletware saambring. Braairoosters word voorsien, maar bring gerus ook jou eie saam.
Gouritsmond bied verskeie doendinge soos stap, voetslaan, visvang, fietsry en voëlkyk.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Heinrich Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 66
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 7 Kruger Street, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
- Gaste dink Hang Ten het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 Kruger Street, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
Sien kaart- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang