Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hannelé

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Cecile Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Maande gelys 9

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Hannelé
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Olga K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olga K
Enkelreisiger

'n Gesellig, skoon woonstel met 'n hartlike ontvangs.

Ek het baie lekker gebly, en sal weer daar tuisgaan as ek slaapplek in Middelburg soek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Schubert S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Schubert S
Gesin met tieners

Geskik vir oornag, uitstekend ontvang en aangenaam.

Aangenaam ontvang, baie gemaklik vir oornag. Skoon en netjies, sal definitief weer gebruik en aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie D
Enkelreisiger

Goeie en vriendelike diens.

Baie skoon en netjies, kan dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrea O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea O
Enkelreisiger

Dit was 'n rustige, skoon en netjiese plek.

Verblyf was goed. Gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hannelé se terugvoer

Andrea, was lekker om jou te ontvang as gas. Hoop ek sien jou weer.
Vriendelike groete
Cecile

Hannelé
Daleen S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen S
Besigheidsreis

Goeie waarde, netjiese verblyf.

Heerlik vertoef, rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hannelé se terugvoer

Liewe Daleen, was so lekker om jou as gas hier te kon hê. Voorspoed en seën vir jou. Sien jou graag weer.
Vriendelike groete
Cecile

Hannelé
Maria Louise K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria Louise K
Enkelreisiger

Absoluut gerieflik, en het gevoel soos by die huis!

Die gasvrou is baie bedagsaam en ingestel op die klient se gemak. Sy gaan altyd die ekstra myl, en niks is te veel moeite nie. Die parkering reg voor die deur was wonderlik - veral as jy baie bagasie het. Die inkopiesentrum oorkant die straat is 'n bonuspunt!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hannelé se terugvoer

Goeie middag Maria-Louise, dit was so lekker om julle hier te gehad het, ek is baie dankbaar jy het jou verblyf hier geniet. Hoop om jou gou weer te sien.
Vriendelike groete
Cecile

Hannelé
Lena V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lena V
Enkelreisiger

Waarde vir geld!

Eienaar baie vriendelik, hulpvaardig. Pragtige netjies plek met alles wat nodig is. Sal beslis die plekkie aanbeveel vir almal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hannelé se terugvoer

Hi Lena, baie dankie vir jou positiewe resensie. Dit was lekker om jou te ontmoet en sien uit na jou volgende besoek.
Vriendelike groete
Cecile

Hannelé
Lucius V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucius V
Besigheidsreis

Hoogs aanbevole verblyf!

Puik, skoon en netjiese akkommodasie! Naby inkopiesentrums en eetplekke. Jy is naby die N4 snelweg en hoef nie in verkeer vas te sit nie! (groot pluspunt). Cecile is 'n bobaas gasvrou en sal seker maak dat jou oorbly gerieflik is. Ek het veral gehou van die lessenaar in die kamer wanneer jy op jou skootrekenaar wil werk is dit baie nodig. Gemaklike bed en 'n stort wat werk! Baie dankie Cecile en welgedaan. Jy sien my baie beslis weer tydens my besigheidsbesoeke in Mpumalanga. Baie voorspoed en seën vir jou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hannelé se terugvoer

Lucius V, ek is baie dankbaar jy het tuis gevoel hier by Hannelé en dat jou verblyf 'n aangename ervaring was. Sien uit om jou weer te ontvang met jou volgende besigheidsbesoek hier in die hoëveld!

Hannelé
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chapmans Peak-weg 41, Aerorand, Middelburg, 1070, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23c760554a44a9a8068413dfeafbe8324d5dc859440d2e8d8b596eb6890c7c68274bec490e667f68cf8a2c4db7d3d9c1f8c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 41 Chapmans Peak Drive Aerorand 1070 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.798727481437 29.455756861222
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem