Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Happi Stay

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Freda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 11 resensies vir Happi Stay
Netheid
4.2/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.9/5
Leon S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Leon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal beslis nie aanbeveel nie.

Verblyf is langs die pad, 21:30 wakker geklop deur persoon wat vis verkoop. Beslis nie die geld werd nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Happi Stay se terugvoer

Goeiedag
Ek wil net regstelling maak. Ek het veilige parkering agter geslote hek asook 'n volle alarmstelsel met strale reg rondom die woonstel. Ek is ook in die proses om palisade voor die woonstel te sit, maar ek weet my gaste is absoluut veilig. Ek het in 2 jaar nog geen inbrake by Happi Stay gehad. Wat die vis en kreefverkoping betref, dit is 'n vissersdorp en 80% van ons plaaslike mense is afhanklik van daardie inkomste. Dit is dus buite my beheer om hulle te stop. Hoop u verstaan. Maar ek's bly ek kon jul met goeie gasvryheid en vriendelikheid ontvang.
Groete
Freda

Happi Stay
Denys M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Denys M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Grootste teleurstelling

Ondanks goeie intensies van Freda, is die verblyf totaal onaanvaarbaar en mis die standaard van verblyf in dieselfde prysklas. Foto's is bedrieglik, voorkant verskil van foto. Asbesdak sonder plafon veroorsaak sinus probleme en is bitter koud en met geen verwarmer. Bitter klein stort is uiters vuil en die deur is stukkend. Badkamer teëls/grout vol "mildew"en lig, asook krane en stortkop is uiters vuil. Heelnag straatverkeer a.g.v. direk op die sypaadjie slaapkamer. Parkering op sypaadjie/straat is onveilig. Enigste plus punte is goeie WiFi en vol DStv. Kan glad nie aanbeveel nie. Jammer Freda.

  Nuttig  (3)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Happi Stay se terugvoer

My stort is met grys grout gedoen...die nie muf.Stortdeur is heel net wieletjie aan eenkant is uit en ons het dit bestel...gesukkel om gelyksoortige een te kry, het stortdeur vervang....en die een wat julle gebruik het was bruikbaar in baie goeie toestand.Krane kan dalk oud wees , maar is nie stukkend en die weer van ons verniel krane vinnig.
Woonstel is absoluut baie veilig, gelee in 'n baie rustige area en het veilige parkering met volle alarm stelsel asook beems reg rondom die woonstel.Geen voertuie parkeer op straat nie.Ek het ook n toesluit veiligheids hek wat agste kan gebruik.Verwarmer asook verkoeler is beskikbaar op aanvraag.My dak het n vintage look en ek het nog geen probleme of slegte kommentaar van vorige gaste gehad.Netheid is 100% want bestuur 'n skoonheids diens en ken die standaard.Daar was geen probleem met inboek, hoekom agterna die klomp negatiewe kommentaar?
Groete Freda

Happi Stay
Johan B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie gebly in Happi Stay.

Plekkie was skoon, netjies en gerieflik. Gasvrou Freda was gasvry en vriendelik. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Happi Stay se terugvoer

Baie dankie Johan, sien uit om jul weer te huisves. Mooi bly

Happi Stay
Nicole J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Die diens was uitstekend. Die eienaars was baie vriendelik en die plekkie was mooi skoon. Sal definitief weer van jul dienste gebruikmaak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Happi Stay se terugvoer

Baie dankie Nicole. Sien uit om julle weer te ontvang. Vriendelike groete. Freda

Happi Stay
Shaun F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun F
Saam met vriende

Baie, baie lekker.

Mooi plekkie. Sal definitief weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Happi Stay se terugvoer

Hi Shaun, baie dankie dat julle Happi Stay gekies het. Ek sien uit om julle weer te ontvang. Mooi bly. Groete. Freda

Happi Stay
Johanna H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johanna H
Gesin met klein kinders

Was fantasties, lekker, genotvol.

Everything went well. Will use LekkeSlaap in future. Agents very helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Happi Stay se terugvoer

Dankie Johanna. Dit was lekker om jul in Happi Stay te huisves. Hoop ons sien gou weer. Groete

Happi Stay
Leona J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leona J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly in Lambertsbaai by Happi Stay.

Freda het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer. Vriendelik en behulpsaam. Goed toegerus en netjies. Sal beslis weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Happi Stay se terugvoer

Baie dankie Leona.Dit was goed om jul te akkommodeer.Hoop ons sien jul gou weer by Happi Stay

Happi Stay
Heinrich S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sommer net lekker.

Die eienaars het ons so welkom laat voel en die eenheid is lekker gemaklik toegerus. As ek weer Lambertsbaai toe gaan sal ek beslis weer by Frieda en Mario wil tuisgaan. Ons het ons vakansie omtrent baie daar geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Happi Stay se terugvoer

Baie dankie Heinrich. Julle is welkom om weer by Happi Stay te kuier.

Happi Stay
Cassandra W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cassandra W
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a comfortable stay in a well equipped facility.

The host has gone through a lot of trouble to make sure you have everything you need and a true beach cottage vibe has been achieved.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Happi Stay se terugvoer

Thanks for staying at Happi Stay. Hope to seeing you again.

Happi Stay
Amanda V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V
Saam met vriende

Die beste kuier ooit.

Baie dankie Freda vir die netjiese ten volle, goed toegeruste gerief wat jy tot ons beskikking gestel het. Die woonstel is baie ruim en ons het lekker warm geslaap, die ligging is perfek, die see en winkels alles binne loopafstand. Ek sal vir seker Happi Stay aanbeveel. 10 uit 10 vir jou diens en gasvryheid - uitstekend. Ons sal vir seker weer kom kuier voorwaar 'n juweel in Lambertsbaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Happi Stay se terugvoer

Baie dankie Amanda. Dit was 'n plesier om jul by Happi Stay te huisves. Ek sien uit om jul weer te ontvang. Mooi bly. Weskus-groete en baie liefde.

Happi Stay
Koot D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koot D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gekuier.

Die ontvangs was vriendelik, alles mooi skoon en elke ding op sy plek. Goed toegerus en alles ook in werkende toestand. Die TV-opvangs is baie goed met toegang tot al die stasies. Volpunte vir Freda.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Happi Stay se terugvoer

Baie dankie Koot en Saartjie. Dit was n groot plesier om jul by Happi Stay te ontvang. Hoop ons sien gou weer.

Happi Stay
Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Visserstraat 3, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ff77ab7df676f8658efb0f9bc77b99c4a0613012a74bec23a5ce34ae8f9ed4fdaa534734878e46d228afa4e9902c919e88e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 11 5 1 5 3 Vissers Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.095645455606 18.303921796243
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem