LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Happy Valley | LekkeSlaap
+75

Happy Valley

9 resensies
Kampeer/karavaan

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Happy Valley
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.1/5
Belinda V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Belinda V
Gesin met tieners

We had a lovely stay at Happy Valley. Debby is a super host. Unfortunately, I do think the rate we paid was extremely expensive for what was provided/available at Happy Valley.

The cottage at Happy Valley was well appointed with everything we needed for a comfortable self-catering stay. The pool was sparkling cool and well appreciated on the hot afternoons.

Christa D - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christa D
Saam met vriende

Eksklusiewe, rustige kuier saam vriende.

Perfek vir klein groep vriende om onder heerlike koeltebome te kamp en kuier. Rustic en silwerskoon ablusie, baie goeie diens.

Vanessa B - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa B
Gesin met klein kinders

Wonderlik ideaal.

Skoon, geen spinnekoprakke, geen goggas, netjies, veilig, rustig en stil, ideaal vir iemand wat uit die stad wil kom en net vrede en stilte soek. Ons sal beslis weer gaan.

Richard I - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Richard I
Saam met vriende

Wegbreek en rustig.

Happy Valley bied 'n baie rustige atmosfeer en ideale wegbreek van alles af. Die karavaan staanplekke is egter nie duidelik nie en die kragpunte en water by die ablusie maak dit moeilik om 'n staanplek wat gelykerig is te identifiseer. 'n Ekstra elektriese koord is 'n definitief, anders staan jy amper binne die ablusie.

Ella W - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ella W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige wegbreekplekkie.

Baie dankie Debby en Adriaan, ons het baie lekker gekuier en uitgerus! Die chalet is ruim, het alles wat mens nodig het en het julle gasvryheid waardeer. Ons het ook die stilte en skoonheid van die vallei baie geniet. Dinokeng is net om die draai. Baie dankie dat ons hondjie ook kon saamkom - hy het die wegbreek ook vreeslik geniet!

Zanie K - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zanie K
Gesin met klein kinders

Rustig.

Ons het 'n lekker kampnaweek gehad en het Debby se vriendelikheid en goeie diens baie waardeer. Ek wil wel noem dat die pophuis nie beskikbaar is vir kinders om in te speel nie en die swembad was yskoud (dit was wel nog winter, maar is aangedui as verhit alhoewel dit ysig koud was). Die krag het 'n paar keer getrip en die badkamers is bietjie klein om te deel as daar ander kampeerders is. Dit is wel pragtig en baie mooi skoon. Ek weet hulle is besig om nuwe ablusie fasiliteite te bou, dit sal baie help. Ons het kwaliteit tyd saam spandeer en dit baie geniet.

Happy Valley's terugvoer

Dankie !
Ons sien uit om julle in die nabye toekoms weer te verwelkom.
Intussen sal ons prioriteit aandag gee aan dit wat nie na wense was.
Seën wense !

Happy Valley
Natasha K - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha K
Gesin met klein kinders

Rustige atmosfeer.

Ons het 'n aangename kampnaweek gehad en is baie dankbaar vir die gasvryheid van Debbie en haar kinders. Hul het ons probeer help met elke probleem wat ons gehad het. Ek wil wel noem dat die pophuis nie beskikbaar is vir kinders om in te speel nie. Die krag het 'n paar keer ge-"trip" en die badkamers is bietjie klein om te deel as daar ander kampeerders is. Ek weet hulle is besig om nuwe ablusie fasiliteite te bou. Daar is gelukkig ook nie 'n oorvloed van mense nie, rêrig baie rustig en stil. Baie dankie vir al jul moeite en hulp die naweek.

Happy Valley's terugvoer

Dankie Tasha,
Hoop om julle weer in die somer maande te sien.
Intussen poog ons dat julle 'n nog beter ervaring sal geniet.
Seënwense.

Happy Valley
Tilana S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tilana S
Gesin met klein kinders

Heerlik, rustig, pragtige uitsigte.

Ek, my ma, my broer en sy gesin en ons hondekind het die kuiertjie by Happy Valley vreeslik geniet. Die kothuis is netjies en gerieflik en heeltemal ruim genoeg vir 6 mense. Ons sal julle definitief weer kom besoek. Dankie Debbie vir jul gasvryheid!

Happy Valley's terugvoer

Dankie vir julle besoek!
Ons kyk alreeds uit om julle sommer gou weer te sien!

Happy Valley
Phindile B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phindile B
Gesin met klein kinders

I enjoyed the place nice and peaceful.

Was looking for a place to relax out of the city.

Vanaf R400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R400
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R573, Motolo-weg, Leeuwkloofplaas 74, De Wagensdrift, 1002, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9345LkcuMmfUuEBp6jKwue8KmBfiUEqx0hOHuPksxSntOp3ome?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R400  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 R573, Moloto Road 74 Leeuwkloof Farm 1002 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.52700739247 28.497500400137
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!