Harbour House Hotel
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 22 Mei 2024 tot 31 Jul 2024.
- Kapasiteit: 34 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Harbourweg 22, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 974R1 678 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Harbour House Hotel is in 1920 in Hermanus gebou en bied gaste 'n paar verblyfopsies wat stapafstand van die dorp se besienswaardighede af is.
Verblyf word in 9 eenhede aangebied wat slaapplek vir 18 gaste het. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer, lugversorging en koffie- en teemaakgeriewe.
Gaste het toegang tot 'n spa, randvloeiswembad en 'n terras.
Die Harbour House Hotel is perfek geleë in 'n keisteenstraatjie, net 'n paar treë van die middedorp af waar daar 'n hele klomp luukse restaurante, besienswaardighede en doendinge is. Doendinge in die omgewing sluit vlieërbranderry en walviskyk in.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Portier
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Middagete
- Tee
Konferensiegeriewe
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Niyaaz Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 238
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Harbourweg 22, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Harbour House Hotel het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 34 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Harbourweg 22, Hermanus, 7200, Wes-Kaap