Harbour View
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Frankenstraat 8, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Vanaf R700 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Harbour View bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n aparte woonstel met 'n privaat ingang in Gansbaai. Dié woonstel bied uitsigte oor die hawe vanaf die balkon. Dis stapafstand vanaf die hawe, winkels, restaurante en die middedorp.
Harbour View het slaapplek vir 4 gaste. Daar is 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank is in die leefarea beskikbaar. Die woonstel het 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis en 'n sitkamer. Die badkamer het 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Badhanddoeke, toiletpapier, 'n haardroër, seep, tee, koffie, melk, gebottelde water, linne en ekstra komberse word voorsien. 'n TV met die volle DStv-pakket is ook beskikbaar.
Op die balkon is daar 'n houtskool-braaier met houtskool wat voorsien word. Parkeerplek is op die straat beskikbaar. Gaste kan lekker op die balkon ontspan en die sonsondergang geniet.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Lanita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 84
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Frankenstraat 8, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Harbour View het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Frankenstraat 8, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap