LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Harmony Place | LekkeSlaap
+10

Harmony Place

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Harmony-laan 1, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R800 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Harmony Place bied oornagverblyf in 'n deel van die eienaar se huis en is in Hermanus.

Dié ruim slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Verder is daar 2 sitplekke, 'n spieëlkas, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met Netflix en toegang tot gratis WiFi.

Die perseel het 'n swembad en 'n eetarea buite wat gaste welkom is om te gebruik. Gaste kan ontbyt en aandete teen 'n ekstra koste bestel.

Harmony Place is naby Hermanus se hawe, winkels en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Harmony Place sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Harmony-laan 1, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Harmony-laan 1, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff4aeb8d70636a9ddf6efb4de1201b13ce3119aa3a6e376ca7cc61118512514ececa741d62551936da5b41f961bbfaefbdce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag(plek vir 2) 1 Harmony Avenue Hermanus 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 11:00 -34.418175299729 19.23703986029
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!