Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hart en Strand

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Andri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 16 resensies vir Hart en Strand
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Joa O - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joa O
Gesin met tieners

Goed toegerus en baie goeie ligging om te stap in die besige seisoen.

'n Paar aanbevelings wat dalk oorweeg kan word: nuwe stortkop en krane - huidiglik spuit die stort 'n baie dun straal, gordyne in kamer met 2 enkelbeddens - dit sal help aangesien die son baie vroeg inskyn in somermaande en oorweeg dalk om braai op stoep te vervang - huidiglik is dit nie regtig moontlik om te braai op die stoep nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hart en Strand se terugvoer

Goeie middag Joa

Baie dankie vir die terugvoering, dit word waardeer.

In verband met die stortkop, ons sal dit in oorweging neem.

Ons is bewus daarvan dat die ingeboude braaier op die stoep in die binnekant geroes was. Glo die nuwe losstaande braaier op die balkon het julle verblyf vergemaklik.

Huidiglik is daar blinds voor die venster in die kamer , maar baie dankie vir die aanbeveling van die ekstra gordyne.

Dankie vir julle ondersteuning.

Vriendelike groete
Sarie

Hart en Strand
Elroy M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elroy M
Gesin met klein kinders

Ons as gesin het dit baie geniet daar.

Baie mooi en netjiese plek en waarde vir geld. Ons is beslis weer daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brodgette C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brodgette C
Saam met vriende

We thoroughly enjoyed our stay. The place was clean and fresh, very welcoming.

Our host, Sarie, was the best.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hart en Strand se terugvoer

Thank you Bridgette, for your kindness. We enjoyed having you.

Hart en Strand
Juanita C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita C
Saam met vriende

It was awesome. The service was excellent.

I would recommend anybody to stay at Hart en Strand. They have a locked garage for your car, and WiFi as well as Netflix. It's is safe and the service that we got was excellent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobie S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobie S
Gesin met tieners

Gerieflik en netjies.

Ons verblyf was fantasties. Die woonstel is netjies en goed ingerig. Loopafstand na die waterfront toe. Sal weer in die toekoms daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hart en Strand se terugvoer

Baie dankie Kobie waardeer, sien volgende keer. Dankie Sarie

Hart en Strand
Corlien S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlien S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly en was vriendelik ontvang.

Ek sal weer van die woonstel gebruik maak as ons in die omgewing verblyf soek. Defnitief.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sean M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean M

It was absolutely wonderful and it was nice to stay there.

It was awesome to break away from home and get a breath of fresh air.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hart en Strand se terugvoer

Baie dankie, Sean was lekker om julle te ontvang en ontmoet. Tot volgende keer

Hart en Strand
Laetitia W - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia W
Gesin met klein kinders

Ons is baie vriendelik verwelkom en die eienaar het selfs 'n vergunning gemaak dat ons vroeër kon arriveer.

Die woonstel is baie netjies en daar is alles wat mens benodig. Al nadeel is dat daar nie 'n dak oor die buitebraai is nie, so wanneer dit reën is braai nie 'n opsie nie. Ten spyte hiervan het ons baie lekker gekuier en sal beslis weer daar bly in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hart en Strand se terugvoer

Hi Laetitia, baie dankie vir jul ondersteuning en terugvoer. Sien uit daarna om julle weer te ontvang. Groete, Sarie.

Hart en Strand
Martie D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Martie D
Gesin met tieners

Stil en rustig.

Baie geniet. Net wit handdoeke en wit beddegoed, nie baie prakties vir kinders nie. Baie goeie diens ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hart en Strand se terugvoer

Beste Martie
Baie dankie dat julle by ons tuisgegaan het. Ons is baie bly julle het dit geniet. Ons hoop om julle gou weer by ons te verwelkom
Hart en Strand Groete

Hart en Strand
Stephan S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik

Rustige, nejiese en veilige area. Vriendelike mense en loopafstand vanaf alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hart en Strand se terugvoer

Beste Stephan
Ons is baie bly julle het dit geniet. Ons hoop om julle gou weer by ons te verwelkom.

Hart en Strand
Luthrine P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luthrine P
Gesin met klein kinders

Awesome

Very nice accommodation, close to the beach an shopping centre. WiFi, Netflix and Showmax available. DStv Now requires your own login details and was not needed in our case. Definitely recommend to stop over or stay for longer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hart en Strand se terugvoer

Dear Luthrine, thank you very much for staying with us and for taking the time to share your experience. We are very happy that you enjoyed your time and would love to welcome you back in the future.

Hart en Strand
Ghrizelda W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ghrizelda W
Gesin met klein kinders

Most enjoyable, was well looked after.

We as a family really enjoyed our stay at Hart en Strand. We were warmly welcomed and assured that we can address any trouble no matter how big or small. Which we did. I would certainly recommend this accommodation to anyone wishing to spend some time in Hartenbos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hart en Strand se terugvoer

Beste Ghrizelda
Baie dankie vir die goeie terugvoer, ons waardeer dit opreg en hoop om julle gou weer te verwelkom
Hart en Strand Groete

Hart en Strand
Christa V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa V
Gesin met tieners

Uitstekende waarde vir geld.

Die gasheer en gasvrou het uit hul pad gegaan om verblyf 'n onvergeetlike ervaring te maak, woonstel is puik en geleë naby aan als, veilige parkering hoogs aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hart en Strand se terugvoer

Beste Toy, baie dankie dat julle by Hart en Strand tuis gegaan het en vir jou goeie terugvoer. Ons is baie bly dat julle die tyd hier geniet het en hoop om julle gou weer by ons te verwelkom!

Hart en Strand
Coenraad S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenraad S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier!

Die eenheid is baie netjies en skoon en ons het lekker gebly! Daar is nie DStv nie, dalk sal die goedkoop pakket goed werk!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hart en Strand se terugvoer

Beste Coenraad,

Ons is baie bly julle het lekker gebly.

Dankie vir die raad met die DStv. Ons sal definitief aandag daaraan gee.

Groete
Hart en Strand

Hart en Strand
Dianne V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dianne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik verblyf.

Fantastiese verblyf. Baie netjies, en met alles wat 'n mens nodig het toegerus. Sal beslis hierdie plekkie aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hart en Strand se terugvoer

Beste Dianne
Baie dankie vir die goeie terugvoering. Hoop om julle gou weer by ons te verwelkom.
Hart en Strand groete

Hart en Strand
Hebe C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hebe C
Saam met vriende

Was ongelooflike lekker ondervinding, verblyf was 10/10.

Verblyf was 10/10, baie lekker gebly. Baie moeite is vir ons gedoen met arriveer van 'n lys met restaurante, alles is vir ons voorberei. Plek is mooi en baie goed ingerig vir self-catering, sal beslis weer daar woon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hart en Strand se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer, Hebe. Ons is baie bly julle het lekker gebly en die tyd geniet. Hoop om julle gou weer by Hart en Strand te verwelkom.

Hart en Strand
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Swellendamlaan, Letjiesbos 301, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtmm2d8UvlCKyRRtD9xHfJ0Xe2a1Yh4yapmaopZ8lanilXn3R4l?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 Swellendam Avenue Letjiesbos 301 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 08:00 -34.129426781966 22.110709800696
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem