Hart-se-Punt
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mosselbankstraat 11, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 280 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Hart-se-Punt is ’n ruim, luukse en goed toegeruste selfsorgeenheid 100 m vanaf Paternoster se pragtige strand. Hierdie eenheid is semi-verbind aan die eienaar se huis, maar funksioneer heeltemal onafhanklik en privaat.
Die eenheid bied verblyf aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 vol gesinsbadkamer. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.
Die kombuis is ten volle toegerus met ’n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis lei na ’n knus sitarea met gerieflike sitplekke, ’n kaggel en ’n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die eenheid het ’n ingangshek en daar is veilige skaduparkeerplek vir 1 voertuig op die perseel. Daar is ’n onderdakstoep waar gaste kan braai en kuier. Die huis het Trellidor-diefwering, ’n alarmstelsel en sekuriteitspatrollie in die aand.
Slaapplek
’n Bespreking by Hart-se-Punt sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Vlaams
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Ligging
- Mosselbankstraat 11, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Hart-se-Punt het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mosselbank Paternoster Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mosselbankstraat 11, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom