Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hart-se-Punt

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Willie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Hart-se-Punt
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Marius D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker met goeie weer.

Sal enige tyd terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hart-se-Punt se terugvoer

Dankie Marius. Sien julle weer vorentoe.
Groete
Willie

Hart-se-Punt
Elizna V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rustige kuier, vars seelug en lieflike weer.

Hart-se-Punt is voorwaar 'n lieflike plek met alles wat nodig is. Oom Willie is vriendelik en behulpsaam, en daar is 'n pragtige tuin. Ons 2 hondjies was saam en hulle is net so verwelkom soos ons. Sal Hart-se-Punt vir enige iemand aanbeveel wat bietjie wil gaan rus. Dit is stapafstand van die see, en ons het heerlik met die honde gaan stap, sommer paar keer op 'n dag. Baie dankie oom Willie en tannie Elna vir die heerlike kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hart-se-Punt se terugvoer

Hi Elizna
Baie dankie vir jou goeie resensie. Ons is altyd dankbaar vir gaste soos julle wat ons akkommodasie waardeer en ook in 'n netjiese toestand nalaat.
Hoop ons sien julle weer vorentoe!

Hart-se-Punt
Hannes V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V

Fantasties!

Gasvry, privaat. Dit was 'n wonderlike 3 dae.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hart-se-Punt se terugvoer

Dankie Hannes
Ons waardeer jou resensie.
Groete
Willie en Elna Esterhuysen

Hart-se-Punt
Charles V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles V
Saam met vriende

Fantasties, netjiese plek, rustige omgewing en lekker privaatheid.

Dit was voorwaar 'n lekker kuier by Hart se Punt. Baie goeie ontvangs deur Willie. Ons het sommer dadelik tuis gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hart-se-Punt se terugvoer

Dankie Charles.
Resensies soos joune maak ons werk uiters aangenaam.
Groot waardering.
Groete,
Willie

Hart-se-Punt
Aaqielah S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aaqielah S
Gesin met tieners

Close to the beach with gas stove.

Private and a very short walk to the beach. There is a gas stove, chargeable lights and candles which were wonderful during loadshedding. The owners are right next door if you need anything. They are very pleasant and helpful. Mrs Esterhuizen, my apologies for not remembering her name, went so far as to give me a clipping from one of the plants I admired. Great for a family with kids. The only problem was that there were a lot of loose floormats which were very dusty.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karien W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien W
Saam met vriende

Baie lekker gerus!

Dit is 'n baie mooi plek en stapafstand van die see af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hart-se-Punt se terugvoer

Hi Karien
Baie dankie vir jou resensie.
Willie

Hart-se-Punt
Vanaf R1 380
R1 380 R1 104
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 380
R1 380 R1 104
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 380
R1 380 R1 104
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosselbankstraat 11, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA745c426729664fffa7309c553360150c8ad3a30e209f06837d9feebbf703529c76dbd8ff014c15bd3005ad7fd651715c460d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 380 nouVanaf R1 104 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 11 Mosselbank Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.804917209531 17.899654625378
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem