Hart Se Punt Cottage
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 21 Mei 2024 tot 12 Jul 2024.
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zandt-singel 2948, Langezandt Fishermens Village, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
-
Vanaf
R8 750R7 000 per nag, vir 20 mense
Beskrywing
Hart Se Punt Cottage is 'n bekoorlike kothuis wat in die Langezandt Fishermen's Village in Struisbaai geleë is. Dit bied ruim en gerieflike verblyf en is die perfekte keuse vir groot groepe van familie en vriende wat op soek is na vakansieverblyf.
Dié kothuis beskik oor 9 slaapkamers en 6 badkamers en bied slaapplek aan 22 gaste. Elke slaapkamer het óf 'n koninggrootte-bed, koningingrootte-bed of 'n dubbelbed. Gaste deel 6 badkamers wat óf 'n bad, stort óf 'n kombinasie van elk het. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die ruim oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n TV met DStv en gemaklike rusbanke. Daar is 'n binnebraai-area met 'n etenstafel en 'n ingeboude braai.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n swembad.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Elaine Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 11
Resensies 14
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Zandt-singel 2948, Langezandt Fishermens Village, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Struisbaai Agulhas Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zandt-singel 2948, Langezandt Fishermens Village, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap