De Branders 9

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Bianca V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Dit is 'n merkwaardige, onvergeetlike wegbreek gewees. Goed vir ons siel. Skoon netjiese plekkie. Veilige ligging. Loopafstand na verskeie winkels. Perfekte ligging vir 'n gesin met kinders. Word wakker met die geraas van die branders. Strand is skoon en veilig. Veilige parkeerarea vir voertuie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
De Branders 9
De Branders 9
Hi Bianca, baie dankie vir jou mooi terugvoer, ons waardeer dit baie. Altyd lekker om te hoor ons gaste het hulle tyd op Hartenbos geniet. Baie dankie vir julle ondersteuning en kom kuier sommer gou weer. Groete, De Branders 9

Jacques M
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Pragtige eenheid. Goeie weer. Stapbaar na winkels. Seefront wandelweg by jou vo. Fantastiese eenheid. Baie goed ingerig. Beste ligging wat mens kan vra.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
De Branders 9
De Branders 9
Hi Jacques, baie dankie vir jou mooi beskrywing van De Branders 9. Altyd lekker om te hoor ons gaste was tevrede. Baie dankie vir jou ondersteuning en kom kuier sommer gou weer vir ons daar uit Ierland, julle is altyd welkom. Groete, De Branders 9

Ben W
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Fantasties. Skoon, netjies en mooi see-uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
De Branders 9
De Branders 9
Hi Ben, baie dankie vir jou mooi terugvoer, ons waardeer dit. Baie dankie vir julle ondersteuning en kom kuier gou weer. Groete, De Branders 9

Frikkie En Blanche B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Uitstekende vakansieplek. Baie aangenaam en alles net soos in foto's. Andre is 'n uitstekende gasheer en gee baie goeie en vinnige terugvoer. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
De Branders 9
De Branders 9
Hi Frikkie en Blanche, baie dankie vir die mooi terugvoer, altyd lekker om te hoor ons kon 'n bydrae lewer tot julle lekker kuier op Hartenbos. Baie dankie vir julle ondersteuning, ons waardeer dit. Kom kuier gerus weer, julle is altyd welkom. Groete De Branders 9

Bella H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Home away from home. Great location, beautiful and neat apartment, everything you need under one roof. The host spoke to us prior to and during our stay, which we appreciated a lot. Walking distance from all amenities, lots to do with toddlers.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
De Branders 9
De Branders 9
Hi Bella, baie dankie vir julle positiewe terugvoer, ons waardeer dit baie. Dit is altyd lekker om te weet ons gaste was tevrede. Julle is altyd welkom, kom kuier gerus weer. Groete, De Branders 9

Irmila L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Wonderlike bestemming, pragtige uitsig en perfek geleë! Heerlik gekuier en gerus! Heerlik gebly, alle verwagtinge was nagekom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
De Branders 9
De Branders 9
Hi Irmila, baie dankie vir jou mooi terugvoer, ons waardeer dit baie. Altyd lekker om te hoor ons gaste het hulle geniet, dit maak ons harte bly. Baie dankie vir julle ondersteuning, kom kuier gerus weer. Groete, De Branders 9

Petro O
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Lekkerste kuier nog in Hartenbos. Baie lekker gekuier, sal beslis De Branders 9 aanbeveel. Mooiste uitsig en baie netjies. Goeie diens ontvang van Andre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
De Branders 9
De Branders 9
Hi Petro, dit is so lekker om te hoor julle het julle kuier geniet. Ons is bevoorreg met al die pragtige gaste wat ons op Hartenbos ontvang. Baie dankie vir julle ondersteuning en kom kuier gerus weer. Groete, De Branders 9

Liezle B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Amazing! It was very enjoyable and the host is very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
De Branders 9
De Branders 9
Hi Liezle, ons is baie gelukkig dat julle tevrede was met julle verblyf. Baie dankie vir jou mooi woorde, ons waardeer dit geweldig baie. Ons waardeer jou ondersteuning, en kom kuier gerus weer. Groete, De Branders 9

Madelein C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Prentjie mooi uitsig! Heerlik gebly, alles was skoon en netjies, alle kommunikasie was baie doeltreffend en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
De Branders 9
De Branders 9
Hi Madelein, baie dankie vir jou mooi terugvoer, ons waardeer dit. Baie dankbaar dat ons 'n bydrae kon lewer tot julle kuier hier in Suid-Afrika. Baie dankie vir die ondersteuning en kom kuier gerus weer vir ons daar uit Australie. Groete De Branders 9

Valmarie P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jul 2025

Baie lekker. Baie lekker. DStv. 'n Bad, wasmasjien/droër, WiFi skottelgoedmasjien. Maak dit baie lekker.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
De Branders 9
De Branders 9
Hi Valmarie, dit is altyd lekker om te hoor ons gaste was tevrede. Baie dankie vir die mooi terugvoer, ons waardeer dit. Kom kuier gerus weer, julle is altyd welkom. Groete, De Branders 9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

De Branders 9 Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paardekraal Street, De Branders 9, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4fe093042fab13b4e127d3e040e8d15361a93d17d519fd1ce0464e7a830257697cb0829539dc47aec299a044ca4dad34d25d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6) 66 5 1 5 Paardekraal Street De Branders 9 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.123592961133 22.120022180426

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang