Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lou-Mari

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Essenhoutlaan 93, Hartenbos Heuwels, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R785 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Lou-Mari is 'n selfsorgwoonstel in Hartenbos. Dit is net 30 minute van George en 10 minute van Mosselbaai af.

Die woonstel het 2 slaapkamers. Die 1 kamer het 'n dubbelbed en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Die kombuisarea het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond en 'n stoof. Die sitkamer het baie gemaklike banke en 'n TV OpenView-kanale.

Daar is 'n privaat en onderdak-braaiplek vir gaste met pragtige uitsigte op die Outeniekwaberge. Daar is 1 onderdakparkeerplek op die perseel.

Die hoofstrand in Hartenbos is 'n kort entjie se ry van die woonstel af. Gaste kan uitsien na visvang, bootrit, duik, snorkel, swem, voetslaan, abseil en valskermsweef. Die ATKV-vakansieoord het vermaakgeriewe soos 'n verhitte swembad, mini-gholfbaan, tennisbane en rolbalperke.

Slaapplek

’n Bespreking by Lou-Mari sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 21 resensies vir Lou-Mari
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Essenhoutlaan 93, Hartenbos Heuwels, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lou-Mari het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R785
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R785
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Essenhoutlaan 93, Hartenbos Heuwels, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfL1mefOVTakTKC4yOL9Q4EBN8SKSexCrbh68gMF1jOPRijbqW0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R785 per nag (plek vir 4) 21 5 1 5 93 Essenhout Avenue Hartenbos Heuwels 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.12201 22.103445