Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartenbos Landgoed 105

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die N2, Dibikistraat, Hartenbos Landgoed 105, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Hartenbos Landgoed 105 is 'n lieflike selfsorghuis op 'n landgoed met 24 uur-sekuriteit in Hartenbos.

Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer is onder en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n dubbelstort en dubbelwasbakke. Die ander 3 kamers is bo. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die ander 2 slaapkamers het 2 enkelbeddens. Dié 3 kamers deel 'n badkamer met 'n stort.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, dubbelyskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die waskamer het 'n wasmasjien, skottelgoedwasser en 'n tuimeldroër. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en 'n binnebraai. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n kaggel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea bied toegang tot 'n groot tuin.

Die landgoed het 'n gemeenskaplike swembad en speelarea met trampoliens. Hartenbos Landgoed 105 is net 4 km van die strand af en 6 km van Langeberg Mall af.

Slaapplek

’n Bespreking by Hartenbos Landgoed 105 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Hartenbos Landgoed 105
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lutri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 4

Ligging

  • Vanaf die N2, Dibikistraat, Hartenbos Landgoed 105, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hartenbos Landgoed 105 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die N2, Dibikistraat, Hartenbos Landgoed 105, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc2f5567e0a09ab5b5ef757ead8419ab6fc0d55c96a38380acadbca70cbf4c9f4a5f84a409d04d210f7b2096186289b33bbf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 Off the N2 Dibiki Street, 105 Hartenbos Landgoed 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.111686090801 22.118525018326
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem