LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hartenbos Landgoed 139 | LekkeSlaap
+34

Hartenbos Landgoed 139

6 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartenbos Landgoed 139 , Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 400 per nag (vir 8 persone)

Beskrywing

Hartenbos Landgoed 139 is 'n splinternuwe, moderne vakansiehuis met pragtige uitsigte oor Hartenbos Estate se groen area en Hartenbos Heuwels se ligte. Die verblyf is ideaal vir 'n groep vriende of familie, of selfs 'n paartjie wat vir 'n naweek wil wegbreek.

Die huis het 4 slaapkamers en bied slaapplek vir 8 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort en bad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n oopplan-badkamer in die kamer. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n aparte badkamer. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met die derde slaapkamer. Die huis is volledig toegerus vir selfsorg-akkommodasie. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, elektriese oond, gasstoof, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die ruim oopplan-leefarea het oorgenoeg, gemaklike sitplek en 'n 48''-HD-TV met 'n DStv-dekodeerder.

Die eenheid is in 'n veilige sekuriteitskompleks met 'n gemeenskaplike swembad en trampolien. Dit is gerieflik langs al die hoofpaaie en 'n verskeidenheid besienswaardighede en geriewe geleë.

Neem asseblief kennis dat gaste moet aantoon watter kamers hulle wil bespreek indien die bespreking vir minder as 8 gaste is. Al die kamers wat nie bespreek word nie, sal nie beskikbaar wees tydens die besprekingstydperk nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Hartenbos Landgoed 139 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 6 resensies vir Hartenbos Landgoed 139
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Hartenbos Landgoed 139 , Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hartenbos Landgoed 139 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 400
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R2 400
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartenbos Landgoed 139 , Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE1MDczYTdjLThmMWItNGQ1Ny1iZThhLWU5ODcxYWNjOTRiZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 400  per nag (vir 8 persone) 6 5 1 5 139 Hartenbos Landgoed Hartenbos 6520 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -34.111853411418 22.117629861714
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!