LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hartenbos Landgoed 142 | LekkeSlaap
+15

Hartenbos Landgoed 142

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartenbos Landgoed 142, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 150 per nag (vir 7 persone)

Beskrywing

Hartenbos Landgoed 142 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n moderne vakansiehuis in Hartenbos met 24 uur-sekuriteit.

Die huis het 3 en suite-slaapkamers met slaapplek vir 7 gaste. Daar is 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die volledig toegeruste, moderne kombuis het 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskas, kisvrieskassie en 'n aparte wasgoedarea met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër.

Die ruim oopplan-leefarea het 'n binnebraai, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n aparte gastetoilet. Die huis het 'n privaat tuin met 'n draagbare braai en stoepmeubels. Gaste kan hul motors veilig parkeer in 'n dubbelmotorhuis.

Hartenbos Landgoed 142 bied lieflike tuine, 'n kluis, rustige atmosfeer, gemeenskaplike swembad en trampoliens. Ons is stapafstand vanaf die strand.

Slaapplek

’n Bespreking by Hartenbos Landgoed 142 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 13 resensies vir Hartenbos Landgoed 142
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Hartenbos Landgoed 142, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hartenbos Landgoed 142 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 150
per nag (vir 7 persone)
Vanaf R2 150
per nag (vir 7 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartenbos Landgoed 142, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk2ZDM1ODcwLTU2ZmEtNGFlMi04ODljLTU2ZDM1ZDIzZWE1Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 150  per nag (vir 7 persone) 13 5 1 5 Hartenbos Landgoed 142 Hartenbos 6520 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.111974440557 22.118179714889
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!