LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hartenbos Mountain View | LekkeSlaap
+22

Hartenbos Mountain View

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelhoutlaan 83, Hartenbos Heuwels, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 400 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Hartenbos Mountain View bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lig en sonnige vierslaapkamer-vakansiehuis wat sentraal in Hartenbos geleë is en net 'n kort entjie se ry van Hartenbos se strand af is.

Die huis het 4 slaapkamers, 3 badkamers, 2 leefareas, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n oopplan-leefarea. Daar is 'n formele leefkamer en 'n TV-kamer. Die etenstafel het sitplek vir tot 8 gaste. Daar is 3 badkamers, elkeen met 'n stort. Daar is 1 op die boonste verdieping en 'n tweede op die grondvloer. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer. Die huis bied slaapplek vir 8 gaste en het 3 dubbelbeddens en 2 enkelbeddens. Die volledig toegeruste kombuis het 'n aparte opwaskamer en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër met 'n oond en stoof en 'n ketel.

Die buite-area is die ideale plek om gaste te onthaal met 'n braai-area op die stoep, net langs die hoofsitkamer. Die huis het 'n ontwerperstuin waarin gaste kan ontspan. Daar is 'n afstandbeheerde dubbelmotorhuis en ekstra parkeerplek op die perseel. Die huis is beveilig met 'n gewapende reaksie-alarm, deursigtige diefwering en sluitbare hekke. Daar is ook gratis WiFi, 3 platskerm-TV's, 1 in elke leefarea en die hoofslaapkamer, en volledige DStv Explora. Skoonmaakdienste is beskikbaar op versoek. 'n Breekskadedeposito van R2500 is betaalbaar voor die inklokdatum.

Minimumverblyftydperk: 7 nagte.

Slaapplek

’n Bespreking by Hartenbos Mountain View sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Hartenbos Mountain View
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Geelhoutlaan 83, Hartenbos Heuwels, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hartenbos Mountain View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 400
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelhoutlaan 83, Hartenbos Heuwels, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZhZDJkZTM3LTI2OWMtNDc1OC05MjM0LTY3NDRiZTM1OTA5ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 400  per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 83 Geelhout Avenue Hartenbos Heuwels 6520 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.121149910293 22.098669916008
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!