6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Port Natal Road, Hartenbos, 6500, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Hartenbos Riviera Wharf Lagoon Apartment bied gerieflike verblyf in 'n selfsorgwoonstel op die grondverdieping naby Hartenbos se strandmeer. Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en is naby die gemeenskaplike swembad.
Daar is slaapplek vir 6 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar.
Die woonstel het 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die oopplan-leefarea het ook 'n etenstafel met stoele, 'n sitarea met 'n TV wat sekere DStv-kanale het en gratis WiFi is beskikbaar.
Die kompleks bied 'n lieflike uitsig oor die strandmeer, 'n restaurant en kroeg op die perseel en 'n gemeenskaplike swembad met 'n uitsig oor die strandmeer.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Wanda Geverifieer
Eiendomme 16
Resensies 80
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Port Natal Road, Hartenbos, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Hartenbos Riviera Wharf Lagoon Apartment het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Port Natal Road, Hartenbos, 6500, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang