LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hartenbos Self-catering Holiday Home | LekkeSlaap
+11

Hartenbos Self-catering Holiday Home

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 16 Aug 2020 tot 30 Sep 2020.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Berthol Alheit-straat 29, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R350 R315 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hartenbos Self-catering Holiday Home is 'n woonstel op die eienaar se perseel in Hartenbos. Dit is ideaal vir 2 volwassenes of 'n gesin met 1 of 2 klein kindertjies wat op soek is na gerieflike oorslaapplek naby die strand en ander besienswaardighede in Mosselbaai.

Die woonstel is volledig gemeubileer en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed met linne, en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Gaste moet hul eie handdoeke saambring. Die kombuis is goed toegerus om maaltye voor te berei en beskik oor die basiese geriewe om heerlike disse op te tower.

Die sitarea het netjiese sitplek met 'n TV wat die volle pakket het en lei na die agterplaas. Daar is braaigeriewe, stoele, 'n tafel en sambreel buite die woonstel. Daar is ook parkeerplek beskikbaar vir 1 voertuig op die perseel. Hartenbos Self-catering Holiday Home is naby die strand, restaurante en winkels, en verskeie binnenshuise en buitelug-doendinge.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 50 resensies vir Hartenbos Self-catering Holiday Home
Netheid
4.6/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Berthol Alheit-straat 29, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hartenbos Self-catering Holiday Home het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R350
Vanaf R315
per nag (plek vir 2)
was R350
Vanaf R315
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Berthol Alheit-straat 29, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE2NDY2NTFlLWM4OGItNDFiNy05NDE3LTUyZDkzMmVjZjVhZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R350, nou Vanaf R315  per nag (plek vir 2) 50 5 1 5 29 Berthol Alheit Street Hartenbos 6520 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -34.1345736 22.1100608
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!