Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartenbos Vakansiehuis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bloukranslaan 38, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Hartenbos Vakansiehuis is 'n groot vakansiehuis in Hartenbos en is die ideale plek vir 'n gesinswegbreek. Dit is binne loopafstand van die strand, restaurante en plaaslike winkels.

Verblyf bestaan uit 'n hoofhuis en 'n woonstel wat apart bespreek kan word. Die woonstel is geskik vir 2 volwassenes en 4 kinders en het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die woonstel kan op versoek teen 'n ekstra koste per dag saam met die huis bespreek word. Die huis en woonstel bied saam slaapplek aan 16 gaste.

Die hoofhuis is geskik vir 10 gaste en het 5 slaapkamers en 3 badkamers. Die sitarea is groot en het gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket. Daar is ook 'n groot eetarea met 'n ingeboude braai en die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër.

Hartenbos is 'n bekende wegbreek met 'n rits aktiwiteite en is die ideale bestemming vir diegene wat die Tuinroete wil verken. Die verblyf is naby die amfiteater geleë wat ook lekker speel- en oefenplek vir kinders bied.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Hartenbos Vakansiehuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

5/5

Johanna Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Jaar gelys 2

Ligging

  • Bloukranslaan 38, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hartenbos Vakansiehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bloukranslaan 38, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1aafb4027d4cb8a6618defca949c757669ad3b912254f190484bf1d1d00bb36004dc4bae72e86e7d6dad4bc60ed18a1b5c9c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 38 Bloukrans Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.123877346006 22.115031567006
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem